Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hilton Huis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Hilton Huis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Candice S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice S
Gesin met klein kinders

It was exactly what we needed and appreciated the modern touch.

Rooms and bedding were of a good standard, very cosy. The area is safe for kids to play.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda D
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Lovely boutique experience. Beautiful, modern, clean and fully equipped. The extra touches of comfort made the trip memorable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elri T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elri T

Heerlike en gerieflike kuier.

Die huis bied alles wat 'n mens nodig het om heerlik saam te kuier. Daar is alles in die huis waaraan jy kan dink en baie netjies. Gashere baie gasvry en behulpsaam. Dit is net 'n lekker stappie see toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie D
Gesin met klein kinders

Heerlik, ontspannend, beïndruk.

Ek kan Hilton Huis met vrymoedigheid aanbeveel vir enige iemand wat wil wegbreek van die dolle gejaag om rus vir jou siel te vind tussen berg en see, omring met pragtige fynbos. Ons verblyf was wonderlik! Die eienaars van Hilton huis het ons so spesiaal laat voel met al die moeite wat hulle gedoen het om ons welkom en tuis te laat voel. Die kinders kon vrylik fietsry, ons kon gemaklik see toe loop. Dit was so lekker om te gaan stap sonder om bang te voel. Ons sal beslis weer by Hilton Huis wil bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 995
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 995
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 995
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hiltonsingel 1722, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b0ce7dd23c215eb10533ca600fdd24f4c1e8944a23d26c85bf8b6a5332eccc4a707aa466154ebc649830f1c4eed706da368?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 995 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 1722 Hilton Circle Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.348771921349 18.836294213492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem