+28
Selfsorg in Hilton

Hilton Splendour

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9 Bergview Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Hilton Splendour bied gemaklike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom, wat in die hartjie van Hilton geleë is. Dit is 'n goeie opsie vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na oornagverblyf.

Hilton Splendour bestaan uit 4 eenhede.

Die Ateljee met Balkon kan gemaklik 3 gaste akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n enkelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

'n Dubbelkamer met Tuin-uitsig kan gemaklik 3 gaste akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die Ekonomie-kamer kan 2 gaste akkommodeer en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Bykomende geriewe sluit in 'n TV, 'n waaier en 'n ketel.

Daarbenewens het hierdie woonstel 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n sitarea en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n privaat patio met sitplek en 'n ingeboude braai, wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan met 'n skemerkelkie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anke Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap Minder as ’n maand

Ligging

  • 9 Bergview Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hilton Splendour het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 Bergview Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0999b454575c2199d26427c84ee636beb4527dcfc28bf0ad67437b8c2ed603f971d7fc90472288da3245bdff419f3270ce1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 9 Bergview Road Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.554326821838 30.288066134146
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang