Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hip-Nautic

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 322

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Hip-Nautic
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ronel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met vriende

Baie gerieflike, goed ingerigte plekkie waar mens kan rustig word.

Heerlik gerus. Die eenheid is klein maar uitstekend toegerus. Mooiste see-uitsig - mens sien, hoor en ruik die see. Eienaars was baie vriendelik en bedagsaam. Adele het elke dag inligting oor gebeure in die dorp gestuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer hier wil tuisgaan.

Baie netjiese en skoon plek. En daar was lekker bederfies soos beskuit, koekies, sjokolade, en melk in die yskas. Dankie vir die gasvryheid en vir die lekker geselsies. Julle is sout van die aarde mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riki D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riki D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely view.

Lovely apartment with everything you need. Enjoyed the sea view, short drive to the beach, bird life, local bakery. The hosts are friendly and helpful and provided special little extras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Al-mare K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Al-mare K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi view en baie goed ingerig.

Was nou 'n uitsonderlike stormnaweek, maar in die somer sal dit nogal baie lekker wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorette S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette S
Enkelreisiger

Presies wat die naam sê, hypnotic.

Netheid uitstekend, pelkkie bied alles en nog meer wat jy verwag. Eienaars is dierbare mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janita L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janita L
Enkelreisiger

Asemrowende uitsig en uitstekende ligging.

Pragtige, netjiese blyplek. Heerlik stil en rustig, omring deur die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons nuwe gunstelingplek.

Ons het Hip-Nautic en Yzerfontein ongelooflik geniet! Hip-Nautic is perfek geleë met 'n ongelooflike uitsig. Die gasheer en gasvrou is baie oulik en vreeslik gasvry. Ons het so lekker met hulle gekuier. Hulle het ons ook vreeslik bederf met koekies en beskuit deur die loop van ons tyd daar. Die plekkie is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het. Ons het geensins loadshedding ervaar nie, a.g.v. die eienaars wat voorsorg getref het vir die loadshedding-tye. Die plek het DSTV en ons kon selfs op ons Netflix en Youtube inlog. Perfekte plek vir 'n paartjie. Ons sal beslis weer hier vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caitlin C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi uitsig.

Ons het ons kuier by Hip-Nautic vreeslik geniet, baie gasvrye eienaars, perfekte ligging weg van die dorp met die mooiste see-uitsig uit die bed uit. Die eenheid is goed toegerus met alles wat mens benodig. Sal beslis terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelien K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute skoonheid en rus.

Huis is op hoogte geleë. Die sitkamer en stoep kyk direk af op die see en rotse. Snags hoor jy ook die dreuning van die see. Voëltjies en tarentaaltjies voor ons te sien. Netjiese plekkie vir 2 mense. Goed toegerus. DStv, WiFi. Vriendelike, bedagsame eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jt K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jt K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker rustig en beeldskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 209
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 209
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 209
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 48, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5141d200041f355fb3a216e966fc998b2eb2aa34da477b0890b2ad32924521935edef8e45ce3264f9db8a6d0a4159e5ca920?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 209 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 48 Atlantic Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -33.36255 18.16322
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem