LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hippo Hollow Country Estate | LekkeSlaap
+34

Hippo Hollow Country Estate

4 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 178 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 560 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hippo Hollow is omring deur welige inheemse tuine op die oewer van die Sabierivier in Hazyview, en net 10 minute van die Krugerwildtuin af. Ons het 'n ware "Out of Africa"-gevoel wat jou ontspanne en verfris sal laat. Ons bied stylvolle verblyf met 'n uitsig oor die prentjiemooi tuine en die magiese rivier.

Geniet 'n gerieflike wegbreek in een van ons 37 grasdak-chalets, met basiese selfsorg-geriewe, of 54 hotelkamers, met 'n uitsig oor die pragtige tuine en die swembaddens, of oor die rivier.

Daar is 18 Rivier-chalets, elkeen met 2 enkelbeddens, 'n solder met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n dubbelstort. Elke kamer het plafonwaaiers, 'n kluis, verwarmers en tee- en koffiemaakgeriwe. Daar is 'n privaat dek met 'n uitsig oor die Sabierivier.

Die 19 Tuin-chalets het elkeen 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n dubbelstort. Elke eenheid het 'n plafonwaaier, 'n kluis, verwarmers en tee- en koffiemaakgeriewe. Buite is daar 'n veranda met 'n uitsig oor die welige tuine.

Daar is ook 54 hotelkamers, elkeen met 2 enkelbeddens, lugversorging, verwarmers, plafonwaaiers, 'n TV met DStv en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is skakelkamers beskikbaar, waarvan elkeen 28 balkonne en verandas met 'n uitsig oor die welige tuine het.

Ons het ook 2 groot swembaddens vir warmer dae. Geniet 'n verskeidenheid watertand-disse terwyl jy die seekoeie op die gras dophou soos die son begin sak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Hippo Hollow Country Estate
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • R40, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Hippo Hollow Country Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 560
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 560
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 178 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkusmqSoSsGzCO2ThNXQyUYKVMFk52lnSWiA94NGnIwuYRcURZs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 560  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 R40 Hazyview 1242 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.031999 31.123435
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!