Limpopo Akkommodasie by Hippo Park Lodge | LekkeSlaap
+12

Hippo Park Lodge

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R524, Erf 341, Levubu, 0929, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R1 350 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hippo Park Lodge bied gerieflike kamers naby Makhado.

Elke kamer het lugversorging, 'n privaat badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Ontbyt word in die eetkamer bedien en gaste kan van die swembad en boma gebruik maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langs die R524, Erf 341, Levubu, 0929, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Limpopo
was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R524, Erf 341, Levubu, 0929, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ3mhbNxHU6gCmefjgak8qP7vwP9VQF2QlNt0jJVh0qKOy8wcKM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R1 350  per nag (vir 2 persone) Off R524 Plot 341 0929 Limpopo 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -23.100582562593 30.293165695693
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za