LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hippo's Haven | LekkeSlaap
+60

Hippo's Haven

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Hippo's Haven
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Kelebogile T - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kelebogile T
Saam met vriende

Breathtaking

The place is a breath of fresh air, if you want that away from people feeling and being out of reach then Hippo Haven is your place, the house is something else. To Olivia, Ray and mom, thank you so much for the warm welcome, I would definitely return to Hippo Haven!

Hippo's Haven's terugvoer

Thank you Kelebogile for your kind review.

Hippo's Haven
Desiree V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree V

Peace of heaven in the bush.

You have the most amazing house in the bush. Had such a lovely stay. Saw hippos, monitor lizards, muscaljaat cat and so many fireflies at night. Such an amazing experience. Already contemplating when we can go again, was way too short. Thanks!

Hippo's Haven's terugvoer

Thank you Desiree for your kind review. We look forward to accommodating you again.

Hippo's Haven
Luvuyo G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luvuyo G
Gesin met tieners

Beatiful lodge, well laid out. Surroundings very relaxing and tranquil.

Another plus is the proximity to the Kruger National Park.

Hippo's Haven's terugvoer

Thank you for your kind review Luvuyo.

Hippo's Haven
Linda V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was verskriklik bly met die ligging van Hippo Haven asook hoe mooi die huis ingerig was. Die enigste twee punte wat ons voel teen Hippo Haven tel is die mynwerke wat die stil atmosfeer deur die dag beïnvloed en wat my snags wakker gehou het. Die tweede punt is dat die stort nie 'n deur het nie en dus verskriklik water op die badkamervloer gemors het asook ook die hoofslaapbadkamer toilet wat verstop geblikt het. Die huis was netjes skoon op eerste blik maar klein goed was vuil (skottelgoeddroograk).

Laastens die kombuis en braai werk met gas maar geen aansteker of vuurhoutjes was beskikbaar nie.

Dries L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Wonderlike gemak en privaatheid langs water. Lekker dagrit gedoen in Kruger Wildtuin. Huis is 100% toegerus met baie meer as wat mens nodig het. Lekker sterk WiFi. Privaat en veilig. Hoogs aanbeveel!

Hippo's Haven's terugvoer

Thank you Dries, for your kind review. We hope to accommodate you again in the future.

Hippo's Haven
Phala M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Phala M
Saam met vriende

Its a beautiful place to visit, 10 mins drive away from Kruger National Park gate.

The place is very nice! Just on our first day, the main bedroom - the bed was all wet. I think its because of the rain. TV needs to be changed, it's old school. Besides these two, all is fine. Oh! I didn't see any hippos.

Charlotte C - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte C
Saam met vriende

Rustige verblyf wat mens laat deel voel van die bos en boslewe.

Ons was elke dag verras met besoekers by ons huis: kameelperde, rooibokke, kleurvolle visvangers, bobbejane, patryse, tarentale, apies, ens. Ruim verblyf, goed ingerig en skoon. Heerlike plek om te ontspan in die bos.

Seshini N - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seshini N
Gesin met klein kinders

5 star Haven.

Hippo's Haven was an amazing place at the doorstep of the Kruger which was an amazing plus. A 5 star place definitely.

Hippo's Haven's terugvoer

Thank you kindly Seshini.

Hippo's Haven
Lydia P - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia P
Gesin met tieners

Lodge is stunning, location beautiful.

We were very impressed with the lodge, it is beautiful. The estate, however, was not what we had hoped for. The restaurants were closed most of the time, service was average, there was no tennis courts or squash courts. So not ideal for teenage boys, but if you are looking for peace and relaxation, then it is ideal.

Hennie K - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie K
Saam met vriende

Heerlik en ontspanne.

Die woning is absoluut fantasties en behoorlik toegerus. Die omgewing is rustig en ontspanne. Enige aanbeveling is dat die eienaars waarskuwing bord en in die woning aan bring vir krokodille wat moontlik in die dam by die woning kan wees. Ons het 'n besoeker gehad wat in die dam gebly het. Net vir diere en dalk klein kinders.

Adam K - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adam K
Gesin met klein kinders

Baie mooi en stylvol in 'n pragtige omgewing!

Baie goeie akkommodasie en die huis was baie volledig toegerus. Sal dit beslis aanbeveel en dit weer bespreek wanneer in die omgewing.

was R4 650
Vanaf R3 488
per nag (vir 8 persone)
was R4 650
Vanaf R3 488
per nag (vir 8 persone)
was R4 650
Vanaf R3 488
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hans Merensky 408, Hans Merensky Gholflandgoed, Phalaborwa, 0000, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxnd3T0l5sUNbovjSUNvvWEGhT9h5YZ2uFzRUaOXArUVYn6vJLu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 650, nou Vanaf R3 488  per nag (vir 8 persone) 11 5 1 5 408 Hans Merensky Hans Merensky Golf Estate 0000 Limpopo 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -23.975854362571 31.170760989189
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!