Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

His Vessel Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir His Vessel Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johan P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige, vredevolle en heerlike ervaring.

Baie vriendelike eienaars. Goed geleë in 'n stil pragtige area. Mooiste berguitsig, lekker staproetes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

His Vessel Guest House se terugvoer

Dit was n voorreg om julle te huisves

His Vessel Guest House
Dirk L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik oornag, vriende gemaak en Clarens beleef.

Die eienaars is warm mense, het ons so goed ontvang (ook voorheen van Pretoria) en ons kon amper nie daar wegkom die volgende oggend nie. Weet nou baie meer van die geskiedenis van Clarens. Die voucher om in die dorp ontbyt te gaan eet is 'n goeie idee vir ons. Baie lekker gebly en alles was "Clarens" soos ons verwag het. Loadshedding het ongelukkig die beskikbaarheid van die Wi-Fi belemmer maar ons het reggekom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

His Vessel Guest House se terugvoer

Baie dankie. Ons het nou Wi-Fi en het redelik meeste van ons probleme opgelos.

His Vessel Guest House
Melissa C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese gashere Rina en Andre gaan altyd die ekstra myl om mens te akkommodeer.

Plek is baie netjies en skoon, het selfs die sport DStv-kanale, so ons het nie die Tour de France of die Rugby gemis nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

His Vessel Guest House se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle te huisves. Hoop ons sien gou weer.

His Vessel Guest House
Andre V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs en baie netjies.

Sal dit aanbeveel beslis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

His Vessel Guest House se terugvoer

Baie dankie, His Vessel streef na goeie diens en waarde vir geld.

His Vessel Guest House
Lynette T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette T
Saam met vriende

We enjoyed receiving a breakfast voucher to use at four possible venues - thank you.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het gehou van die ontbyt-geskenkbewys wat ons by 4 plekke kan gebruik, dankie.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

His Vessel Guest House se terugvoer

Baie dankie.
Dit was n voorreg om julle by His Vessel Guesthouse te bederf

His Vessel Guest House
Yolandi V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V
Enkelreisiger

Dit was wonderlik!

Ongelooflike gawe en vriendelike mense. Amazing kamer en uitsig en lekker naby aan staproetes! Geskenkbewyse vir ontbyt is awesome en alles wat mens kan nodig hê in die kamer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

His Vessel Guest House se terugvoer

Baie dankie, dit is lekker om ons gaste te bederf. Julle verdien 'n voete op, ruskansie.

His Vessel Guest House
Karen V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies.

Rina en Andre het uit hul pad gegaan om alles gerieflik te maak. Lekker rustig met 'n mooi uitsig. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

His Vessel Guest House se terugvoer

Karen, baie dankie.

His Vessel Guest House
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Bergstraat 421, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApmYK9ELCRv5g5Vpkz6EQVZUbvYFB3kBEHA84lLHVT5HYtCSg3v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 421 Berg Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 13:00-20:00 08:00 -28.513690607956 28.416859753303
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem