- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 189 Snipe Street, Kaysers Beach, 5201, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hla La Nathi bied ruim selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Kaysers Beach. Dit is die ideale gesinswegbreek en is net 110 m vanaf die strand.
Hierdie verblyf bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers het beide 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Beide badkamers het 'n bad en stort.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en braaigeriewe. Die verblyf is 35 km vanaf Oos-Londen Lughawe en die dorp.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Koos Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 189 Snipe Street, Kaysers Beach, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink Hla La Nathi het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
189 Snipe Street, Kaysers Beach, 5201, Oos-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang