LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hluhluwe Bush Camp | LekkeSlaap
+120

Hluhluwe Bush Camp

7 resensies
Tentekamp
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot H, Plaas 13561, Langs die R22, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hluhluwe Bush Camp bied tentverblyf in die hartjie van Zoeloeland en grens aan False Bay Park, 'n deel van die Isimangaliso Vleilandpark.

Verblyf word in 7 selfsorg-glanskamptente en by 4 kampeerplekke aangebied. Vier van die glanskamptente het elk slaapplek vir 5 gaste. Die gesinstent het slaapplek vir 6 gaste en die basiese tent het slaapplek vir 2 gaste. Elke tent het 'n kombuisie wat toegerus is om maaltye voor te berei, en daar is 'n sitarea wat na 'n privaat dek met 'n braai-area lei. Die kampeerplekke het genoeg plek vir 5 gaste elk en daar is braaigeriewe, kragpunte en gemeenskaplike ablusiegeriewe. Gaste moet hulle eie kamptoerusting saambring.

Die hooflodge-area het gratis WiFi, ’n plaasstalletjie wat vars, tuisgemaakte produkte verkoop, ’n gemeenskaplike swembad, wasgoeddiens en parkeerplek.

Hluhluwe Bush Camp is 16 km vanaf Hluhluwe se middedorp.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Hluhluwe Bush Camp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Plot H, Plaas 13561, Langs die R22, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hluhluwe Bush Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot H, Plaas 13561, Langs die R22, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA317936b6a4e80aa1094d9fff0b7c25bf60f918beac1c2f4b7c6da511023f2c697675d03ecd8918c788e61cc5eab60932d616?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 Lot H, Farm 13561 Off the R22 3960 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -27.952027345449 32.352742215939
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!