Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hluhluwe Bush Camp Glamping Village

Tentekamp
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 33 van Plot H 122, Hluhluwe Bush Camp, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R440 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hluhluwe Bush Camp Glamping Village bied kampverblyf in die hartjie van Zoeloeland in Hluhluwe naby St. Lucia se strandmeer. Die lodge is die ideale basis vanwaar die Isimangaliso Vleilandpark en die Imfolozi Park verken kan word.

Verblyf by Hluhluwe Bush Camp Glamping Village bestaan uit verskeie Teepee- en Avontuurtente, en oop kampeerplekke. Die tente het toegang tot 'n privaat opelug-badkamer, of gemeenskaplike ablusiegeriewe. Elke tent het 'n aangewese braai-area.

Die hoofarea van die lodge bied gratis WiFi, 'n plonspoel, en 'n plaasstal wat koffie, verversings, vars gebak en ander peuselhappies verkoop. Daar is 'n klimmuur, klimraam en swaaie vir kinders om op te speel. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Daar is 'n 2,5 km-staproete genaamd die Kambusha Trail wat gaste kan aanpak. Gaste kan selfry-wildritte of begeleide wildritte geniet, en die Zulu Croc Park besoek wat ongeveer 10 km weg is. Hluhluwe Bush Camp Glamping Village is ongeveer 'n uur vanaf Sodwanabaai en St. Lucia geleë.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Hluhluwe Bush Camp Glamping Village
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Trienke Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 22

Jaar gelys 4

Ligging

  • Erfdeel 33 van Plot H 122, Hluhluwe Bush Camp, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hluhluwe Bush Camp Glamping Village het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 33 van Plot H 122, Hluhluwe Bush Camp, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefb5c4ce2cc58f5ad0e34c3fa2f17679d3ddf35a5fad57d1b93016346dde1bc9070d360d6a6e7587d46a53e35935bc8288a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Portion 33 of Lot H 122 Hluhluwe Bush Camp 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.952247786944 32.352766344725
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem