LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hluhluwe Country Cottages | LekkeSlaap
+21

Hluhluwe Country Cottages

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ngweni-weg 1, Ilala Weavers, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hluhluwe Country Cottages bied gerieflike verblyf in 2 kothuise in 'n veilige omgewing op 'n plaas. Die plaas is tuiste van die bekende Illala Weavers en is gerieflik slegs 3 km vanaf Hluhluwe se dorp en 19,4 km vanaf Hluhluwe-iMfolozi Park.

Verblyf word aangebied in 2 kothuise, Aloe Kothuis en Strelitzia Kothuis. Aloe Kothuis beskik oor 3 slaapkamers eb Strelitzia Kothuis beskik oor 2 slaapkamers. Elke kothuis is toegerus met lugversorging, 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Daguitstappies na St Lucia, Cape Vidal, Sodwanabaai en Umkhuza Wildreservaat kan vir gaste gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Hluhluwe Country Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Ngweni-weg 1, Ilala Weavers, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hluhluwe Country Cottages het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ngweni-weg 1, Ilala Weavers, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkZGVmYmVhLWUwNDgtNDQyNy05MTcxLTg3ZmJhZWNlNDU4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 1 Ngweni Road Ilala Weavers 3960 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.007013190676 32.276169040337
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!