Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hobbit House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Crest-weg 77, Pearly Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hobbit House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in die kusdorpie Pearly Beach. Die huis is die ideale basis vir 'n gesin wat tyd saam wil spandeer, op die strand gaan stap, visvang, lyfplankry of eenvoudig net ontspan.

Die huis bied verblyf aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 enkelbeddens onder wat ideaal vir kinders is. Die badkamer het 'n stort en daar is 'n buitestort om die seesand na 'n dag op die strand af te spoel.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die huis het 'n kaggel vir die koue winteraande, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n beskutte braai agter in die erf.

Pearly Beach het eindelose, poeierwit strande en is omring met inheemse fynbos.

Slaapplek

’n Bespreking by Hobbit House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Hobbit House
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Ligging

  • Crest-weg 77, Pearly Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hobbit House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Crest-weg 77, Pearly Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1851903fb9a6d2cd5146fcbd969c052572fe4deacd170af11650ecc62cc409405b89ea0ce8bf8fa018676b19187925e861ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 77 Crest Road Pearly Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.659962362289 19.490662688062
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem