+49
Selfsorg in Glentana

Hoboken Holiday Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Adie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Great - highly recommended. Highly recommend this cottage - ideally located close to the beach, clean, well equipped, etc. Loved the visit by Ragel (another guest's dog) who decided to pop in to visit for the evening!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennefer G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Very enjoyable and comfy. We really enjoyed our stay at this quaint little cottage and had a very warm welcome from Trevor and Lindsey. Nice having such close walking access to the beach and would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlik! Baie netjies en baie gasvrye eienaars. Hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmari L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Sien op jou agterstoep en luuksheid binne. Wat 'n wonderlike ervaring! Die eenheid is pragtig versier, gemaklik ingerig en het alles wat mens kan nodig hê. Boonop is alles silwerskoon. Baie dankie! Ona is vriendelik ontvang en welkom laat voel. Kan nie wag tot ons weer kom kuier nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Uitstekend! Beste waarde vir geld en baie gerieflik. Ligging is baie goed. Die beste gasheer en gasvrou ooit. Ons was ontvang met soveel vriendelikheid, dan ook het hulle alles gedoen moontlik om dit vir ons lekker te maak. Skoon, netjies, gerieflik en op die strand. Ek sal die plekkie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Driaan B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2026

Die see is loopafstand en ons en die kinders het dit baie geniet. Het baie lekker gebly en dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietta V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflik, skoon en verwelkomend vir mens en dier! Die gasheer en sy vrou is baie vriendelik en laat mens sommer tuis voel. Hulle doen baie moeite met hul gaste en hul plekkie is ruim, skoon en baie gerieflik en stil - ook baie goed ingerig en veilig vir 'n hondjie - het selfs 'n bed vir die hond beskikbaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great hosts, Trevor and Lindsey. Super accommodation. Such a warm welcome from Trevor and Lindsey, lovely hosts, accommodation, clean and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindsey Kim
Hoboken Holiday Cottage
Eric, Thanks for choosing 'Hoboken Holiday Cottage'... We absolutely enjoyed hosting you. Take care, and we look forward to your next visit with us. Regards, Lindsey.

Christine R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Wonderlike gasvryheid! Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome stay. The cottage is big and was very clean. The hosts were outstanding, taking the time to ensure we had all that we needed and more. The premises are on the beautiful beach, and it's easy to get to. My dogs had ample space and could roam the property freely. A really enjoyable stay indeed. We will definitely return for another visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindsey Kim
Hoboken Holiday Cottage
Trevor, Thanks for choosing 'Hoboken Holiday Cottage'. We absolutely enjoyed hosting you, and we look forward to your next visit. Lindsey

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lindsey Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 550
10 % AF
R 1 550 R 1 395
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 550
10 % AF
R 1 550 R 1 395
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 550
10 % AF
R 1 550 R 1 395
per nag (plek vir 4)
Bespreek

139 Gleniqua Drive, Glentana, 6525, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa288a33ab99c4292ad579b1541091d250430a9e5bc91e0c132dc102948062aa8dbdb4f17fbacc4e2048698c483009c4de25c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 395 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 139 Gleniqua Drive Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049762454205 22.297811309777
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang