LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Strand Holiday Cottage | LekkeSlaap
+13

Strand Holiday Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hofmeyerstraat 44, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Strand Holiday Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerkothuis. Dié kothuis is in Strand geleë sowat 250 m vanaf die strand.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oondjie, stofie, mikrogolfoond, en 'n etenstafel met stoele. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Veilige parkeerplek is in 'n motorhuis beskikbaar. Gaste kan in die tuintjie ontspan.

Die kothuis is 8,6 km vanaf Somerset-Wes en 6,1 km vanaf Gordonsbaai, en die ligging bied toegang tot supermarkte, restaurante en plaaslike stalletjies by die strandfront. Die omliggende area het wynlandgoedere, Polkadraai Arbeiplaas, Butterfly World, Monkey Town, natuurreservate, plaasstalletjies, walviskyk, gholfbane en winkelsentrums.

Slaapplek

’n Bespreking by Strand Holiday Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hofmeyerstraat 44, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hofmeyerstraat 44, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbRFyyzlL5UdyT60zozTwWEIUOhrxPd3oTWR8wbNpXoXXm2Zt8i?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 44 Hofmeyer Street Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.119379205224 18.832885790178
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!