LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hofmeyr Street | LekkeSlaap
+14

Hofmeyr Street

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Hofmeyr Street
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anzelle E - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzelle E

Netjies, veilig, ruim.

Ons het baie lekker gebly - die kamer was groter as verwag.

Hofmeyr Street's terugvoer

Thank you! It was lovely to meet you both. Glad that you had a good time here. Hope you're not missing each other too much!

Hofmeyr Street
B R - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
B R
Enkelreisiger

Baie gerieflike skoon verblyf met 'n pragtige uitsig.

Gasvrou was baie aangenaam en het selfs 'n voorskrif by die apteek gaan kry, aangesien ek vir 'n oogoperasie gegaan het. Sal die plek definitief aanbeveel. Pragtige area, baie veilig met ruim kamer. Uiters gerieflik en baie skoon. Hoogs aanbeveel.

Hofmeyr Street's terugvoer

Thank you so much for your kind review. Hope that your eyes are completely better now and that you can find another reason to come this way.

Hofmeyr Street
Johan N - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

'n Besondere juweel van 'n plek.

Ons is gasvry ontvang en alles is mooi verduidelik en gewys. Dit was voorwaar 'n ruim en netjiese gemeubileerde eenheid met die mooiste uitsigte. Dit is voorwaar 'n bederf-eenheid en ons sal definitief weer daar bespreek. Daar word die ekstra kilometer gestap en die melkies ná die bergfietsry was voorwaar 'n bederf. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Hofmeyr Street's terugvoer

Thank you so much. I'm so happy that you enjoyed your visit. And we would love to see you again, any time!

Hofmeyr Street
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hofmeyrstraat 30, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42621e8b3fdc9914fcc9f52fc4c067e18f4095c3c5e784296129d0b2c70668618558142e448ee814cd3efb37b2e06328700f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag(plek vir 2) 3 5 1 5 30 Hofmeyr Street Welgemoed 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.8744489 18.6010254
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!