LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Holden Manz Country House | LekkeSlaap
+55

Holden Manz Country House

B&B
Spesiale Aanbod 40% af

Kry 40% af. Geldig vanaf 1 Jul 2020 tot 31 Okt 2020.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Green Vallei-weg 3, Holden Manz Wynlandgoed, Franschhoek, 7609, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 700 R3 420 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Holden Manz Country House bied luukse B&B-verblyf en is op 'n privaat wynlandgoed in die pragtige, historiese dorp Franschhoek. Die landgoed is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike basis vir 'n vakansie, sakereisigers of om hierdie deel van die Kaapse Wynlande te verken.

Verblyf by Holden Manz Country House beskik oor 5 suites wat individueel versier is en daar is slaapplek vir 2 volwassenes. Elke suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die meeste van die suites het ook lugversorging, gratis WiFi, ondervloerse verhitting, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis om waardevolle items in te stoor, 'n kaggel vir hout en ander luukshede.

'n Uitsonderlike ontbyt word bedien in die restaurant Franschhoek Kitchen, of op 1 van die stoepe met 'n uitsig oor die landgoed en op die berge. Middagtee word volgens die beste Engelse tradisie bedien, met tuisgemaakte lekkernye, toebroodjies, koeke en gebottelde produkte. 'n Heerlike middagete, aandete of piekniekmandjies kan ook bestel word.

Die klubhuis spog ook met 'n swembad en 'n spa wat 'n verskeidenheid spesiale behandelings bied om die liggaam en gees te laat ontspan, 'n intieme joga-ateljee, en 'n wynwinkel waar plaaslike wyne verkoop word. Spesiale geleenthede soos spanbou, konferensies en troues kan in die Holden Manz Country House aangebied word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Frans
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Green Vallei-weg 3, Holden Manz Wynlandgoed, Franschhoek, 7609, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R5 700
Vanaf R3 420
per nag (plek vir 2)
was R5 700
Vanaf R3 420
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Green Vallei-weg 3, Holden Manz Wynlandgoed, Franschhoek, 7609, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6fd307c3489cc06375e7c7a1a205102992693e98b2e803c23f744d06da5e03f9dd415be0f6fe12b343c048027ab6947416a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R5 700, nou Vanaf R3 420  per nag (plek vir 2) 3 Green Valley Road Holden Manz Wine Estate 7609 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.934437307819 19.11392806919
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!