Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Holden Manz Country House

B&B
Klassieke Suite
Vanaf
Vanaf R2 650
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim suite het 'n groot stoep met 'n uitsig op die majestueuse berge en oor die wingerde, en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet. Hierdie suite het lugversorging, gratis WiFi, ondervloerse verhitting, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis om waardevolle artikels in te stoor, 'n yskassie en ander luukshede.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suites 1 - 4
Vanaf
Vanaf R2 850
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke smaakvol versierde suite bied ongelooflike uitsigte oor die wingerde en op die berge en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Elke suite het ook lugversorging, gratis WiFi, ondervloerse verhitting, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis om waardevolle items in te stoor, 'n houtkaggel en ander luukshede.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Green Vallei-weg 3, Holden Manz Wynlandgoed, Franschhoek, 7609, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6fd307c3489cc06375e7c7a1a205102992693e98b2e803c23f744d06da5e03f9dd415be0f6fe12b343c048027ab6947416a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 3 Green Valley Road Holden Manz Wine Estate 7609 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.934437307819 19.11392806919
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem