Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Holden Manz Country House

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Frank Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Holden Manz Country House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Twyla B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Twyla B
Saam met vriende

Amazing property and amazing service!

Shoutout to Frank for his attention to the details and to Godfrey for his superb food! We loved the whole experience! The staff was awesome and we loved being out a bit from the town but close enough for easy transportation which was arranged promptly and on time by the staff. The lodging is beautiful and the winery and food preparation on the property was excellent! Exceeded expectations!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige wynplaas. Wonderlikke gasvryheid en diens.

Ek en my man het 1 aand oorgebly. Dit was fantasties en baie persoonlik. Diens is uitstekend. Ontbyt uit die boonste rakke. Die wynproe ondervinding was lieflik. Dit regtig 'n weggesteekde droom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzette P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die amazingste plekke waar ek al gebly het!

Fantastiese diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit baie geniet! Goeie diens!

Ons was baie beïndruk met die netheid en vriendelike ontvangs!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Holden Manz Country House se terugvoer

Thank you very much for taking the time to give us feedback on your stay. I can assure you that it is greatly appreciated.

We are very happy that you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you back soon.

Kind regards

Cynthia

Holden Manz Country House
Ane S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very beautiful accommodation with very good service and the breakfast was delicious.

Breathtaking Country house and views. We really enjoyed the glass of wine on arrival, as well as the bottle wine in our room. We jogged in the vineyards. Really liked the style of the Country House. The family room with the view is incredible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abrie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het een nag oorgebly saam met eggenoot.

Holden Manz Country House is geleë op 'n wynlandgoed, minder as 5 minute se ry van die Hugenote-monument af, met pragtige uitsigte na die berge wat suid van Franschhoek geleë is. Dit is deur natuurskoom omring maar terselftertyd naby aan die besienswaardighede en restaurante in en om die dorp. Die ontbyt (ingesluit by die oornagprys) was heerlik. Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons kan Holden Manz Country House aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mirike D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirike D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik. Die personeel was so vriendelik en gasvry. Hulle stap die ekstra myl en doen baie moeite met hulle gaste.

Ongelooflike ervaring! So vriendelik en hulpvaardig. Die personeel het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer. Dit is die mooiste wynplaas en net 3 min van die dorpie af. Definitief 'n aanbeveling!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Holden Manz Country House se terugvoer

Dear Mirike

Thank you for your positive feedback. We strive to offer our guests the best possible service and we are really happy that you enjoyed your Holden Manz experience.

We look forward to welcoming you back very soon.

Kind regards
Cynthia

Holden Manz Country House
Shane L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig

Ons het baie lekker gekuier en het die hoë kwaliteit geniet,. Die gasvryheid by die plek is van hoë gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Holden Manz Country House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om u weer spoedig terug te verwelkom.
Groete
Holden Manz Span

Holden Manz Country House
Johan S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnige wegbreek - asem vir die siel.

Ons verblyf was gemaklik, die wyn heerlik, die ontbyt was ongelooflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ken B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ken B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable room, quiet surroundings with stunning views.

Breakfast and service was excellent and the main house is plastered with exceptional art and sculptures.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Holden Manz Country House se terugvoer

Thank you for taking the time to give us feedback on your stay.

It was a pleasure to host you and we look forward to welcoming you back soon.

Kind regards,
Cynthia

Holden Manz Country House
Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Green Vallei-weg 3, Holden Manz Wynlandgoed, Franschhoek, 7609, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6fd307c3489cc06375e7c7a1a205102992693e98b2e803c23f744d06da5e03f9dd415be0f6fe12b343c048027ab6947416a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 3 Green Valley Road Holden Manz Wine Estate 7609 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.934437307819 19.11392806919
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem