Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Holiday Guest House Langebaan

Gastehuis
Klassieke Kamer
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Klassieke Kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste het toegang tot WiFi ,'n slim-TV met DStv en ander geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf met basiese verhit-en-eetgeriewe

Huisreëls

Ontbyt is op versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar.
Daar is ook sonpanele wat die ligte, WiFi en sommige kragproppe tydens beurtkrag ondersteun.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaardkamer
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Standaarkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met net 'n stort. Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n slim-TV met DStv en tee- en koffiemaakgeirewe in. Let wel die kamer is nie vir selfsorg ingerig nie. Ontbyt kan op versoek en teen 'n ekstra koste gereël word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is op versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar.
Daar is ook sonpanele wat die ligte, WiFi en sommige kragproppe tydens beurtkrag ondersteun.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Kamer
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Luukse Kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n houtbad, stort en dubbelwasbak. Daar is ook 'n leeshoekie, 'n groot stoep met braaigeriewe en 'n leerkantoorstoel. Die kamer bied pragtige uitsigte oor die Gholf Mashie-baan en ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n groot slim-TV met DStv, luukse japonne en seep en 'n kombuisie wat met koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, oond en yskassie toegerus is.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf met basiese verhit-en-eetgeriewe

Huisreëls

Ontbyt is op versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar.
Daar is ook sonpanele wat die ligte, WiFi en sommige kragproppe tydens beurtkrag ondersteun.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Gesinseenheid is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met 3 badkamers. Die 2 hoofkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met stort. Die derde kamer het 2 driekwartbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n groot bad. Die eenheid se sitkamer met 'n TV, 'n kombuisie en 'n balkon met 'n braai. 'n Bababedjie is op vooraf versoek beskikbaar. Ontbyt kan ook op versoek en teen 'n ekstra koste gereël word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf met basiese verhit-en-eetgeriewe

Huisreëls

Ontbyt is op versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar.
Daar is ook sonpanele wat die ligte, WiFi en sommige kragproppe tydens beurtkrag ondersteun.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holiday-singel 5, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0d13c6b896a0a6f267c161abd901d74b08356386d52fccbecf14639cf9c3123c7a8324f5c2cf55558be9692dde23ebe5446?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 5 Holiday Close Country Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.083041884341 18.04270935582