Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Holiday Home on Crabclaw Island

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R250 administrasiefooi en R750 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Rook is verbode binne.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
WiFi is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Neem asb. kennis:
Die Thesen Island Homeowners Association (TIHOA) het 'n BUPL (biometriese gebruikersbetaalheffing) geïmplimenteer.
Dit kom neer op 'n ekstra fooi van R97 per biometriese gasregestrasie. Ten minste een gas in 'n groep is verplig om te registreer en die heffing te betaal. Enige bykomende gas wat registreer en die biometriese stelse gebruik sal ook die heffing per gas dra. Passasiers hoef nie te registreer nie, maar die name en ID-dokumente van al die groeplede moet op die groepleier se biometriese dokument ingevul word. 'n Afskrif van elke volwasse gas se ID/paspoort in die gesin/groep moet ingesluit word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C45 Crabclaw Island, Theseneiland, Knysna, 6750, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjMI5ytGYNdFXrh8M4AI25HHI3gczFOIyQLVYkNhVRypIZUuPzL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8) C45 Crabclaw Island Thesen Islands 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.045225 23.054988
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem