Holiday House - Sedgefield

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Holiday House - Sedgefield is 'n selfsorghuis in Sedgefield Island. Die huis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie, naby die strandmeer en verskeie aktiwiteite op die Tuinroete.

Dié ruim huis is smaakvol versier en het lugversorging, 4 slaapkamers, 2,5 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers is ingerig met of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, 'n oond met 'n stoof, ingeboude kaste om breekware en eetgerei in te stoor.

Die sitkamer is netjies met 'n eetkamertafel met sitplek vir 10 langsaan. Die leefarea lei na 'n binnehof met braaigeriewe wat gaste welkom is om te gebruik. Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel beskikbaar. Holiday House - Sedgefield is net 100 m van die strandmeer af en is ideaal vir bootvaarte en visvang.

Sandpiper Bay is ook binne ryafstand van verskeie strande, winkels en restaurante af. Daar is ook heelwat besienswaardighede.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Holiday House - Sedgefield gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 150 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za