LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Holiday House - Sedgefield | LekkeSlaap
+13

Holiday House - Sedgefield

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Holiday House - Sedgefield
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Buks V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Buks V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oornag fasiliteit.

Sien sterre.

Carel C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Goed geleë. Lekker rustig.

Yvonne M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne M
Saam met vriende

All I can say is, wow!

Enough space for 8 people, near the Island and not far from the Saturday market, as for the house it is clean and bedding neat and fresh. Were we a group of ladies from Knysna and Humansdorp who celebrated Women's Day. We really enjoyed our stay at Holiday House Sedgefield, its close to the Island as well and the weather were great.

Belinda M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda M
Gesin met klein kinders

I couldn't have asked for more.

From the moment we went to Eagles Nest to collect the key we got a very warm and welcoming atmosphere. The house exceeded our expectations. The tranquillity, the cleanliness, comfort and all else was awesome. Will most definitely recommend it to others.

Helen A - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helen A
Saam met vriende

Aangenaam.

Baie lekker huis met al die geriewe. Area baie rustig. Huis benodig net 'n bietjie TLC. Sitkamer stel en linoleum op die kombuisvloer.

Ignatius V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ignatius V
Saam met vriende

Dit was heel gemiddeld.

Die kragproppe sit onder die bed in die hoofslaapkamer wat dit moeilik maak om 'n haardroër te gebruik en daar is ook nie 'n spieël nie. Die badkamers het ook nie spieëls waar die mans moet skeer nie. Ons sal ook aanbeveel dat lugverfrissers in die toilette aangebring word.

Ilze L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze L
Gesin met tieners

Perfekte omgewing, baie netjiese skoon akkommodasie.

Pragtige rustige omgewing. Goeie waarde vir geld. Netjies, skoon. Heerlik gebly. Genoeg ruimte vir 8 mense.

Dewald S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald S
Gesin met klein kinders

Very nice place to stay and clean.

Had so much fun, house was clean and safe and very nice had no problem with the house, will come next year again.

Holiday House - Sedgefield's terugvoer

Dear Dewald,

Thank you so much for the time taken to rate us.

We greatly appreciate your feedback and look forward to your next visit.

Regards,
Maryna

Holiday House - Sedgefield
Arnold V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold V
Gesin met tieners

Lekker ruim en goed geleë. Waarde vir geld.

Alles wat jy nodig mag hê is beskikbaar. Die buurt is rustig en veilig. Ons was twee gesinne en die huis was goed uitgelê vir ons doeleindes.

Louis G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis G

Verblyf was gemaklik, skoon en netjies.

Het heerlik hier gebly. Huis het ou meubels maar was skoon en netjies. Enkelbeddens se matrasse moet vervang word... Rug is nou nog seer van die planke. Lugversorger was 'n bonus en was lekker om hulle handdoeke te kon gebruik. Is loop afstand van die lagoon af wat heerlik was vir die kinders.

Gregory H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gregory H
Gesin met tieners

Peaceful and tranquil area, with friendly neighbors.

We were pleasantly surprised by the clean surrounding area and the friendly neighbors. This definitely is the place to go to rest after a busy year at work. We all had a great time and went for numerous walks, soaking up the peacefulness. Well done Holiday House-Sedgefield to have accommodation in such a tranquil area.

Este W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este W
Gesin met tieners

Rustige area, heerlik gebly.

Maryna en Francois baie hulpvaardig en vriendelik. Het die wasmasjientjie waardeer. Area baie stil en rustig, lekker naby die meer. Spasie effens beperk in die ekstra kamers, maar genoeg beddens wat mooi en skoon oorgetrek was. Aircon in leefarea handig ingekom. Groot eettafel baie gerieflik met etenstye. Sal graag weer daar oorbly.

Maryke S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke S
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier, nice huis, sal weer daar gaan kuier.

Baie lekker huis om in vakansie te hou. Het dit baie geniet. Was mooi skoon en alles wat ons nodig gehad het in kombuis was daar.

Suzette C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette C
Saam met vriende

Baie skoon en gerieflik.

Sal beslis Holiday House Sedgefield aanbeveel. Skoon en gerieflik, vriendelike ontvangs met 'n heerlike braaiplek in die agterplaas. Baie dankie, Maryne.

Terance F - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Terance F
Gesin met tieners

Basic but good, clean, well located and value for money.

The accommodation was basic but good, clean, well located and value for money.

Deidre S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre S
Saam met vriende

Fantasties! Vriendelike eienaar Maryna! Baie dankie! Sal definitief weer teruggaan!

Het baie lekker gekuier! Veilig en het dit baie geniet! Ons gaan definitief weer terug!

Gabi Z - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabi Z
Besigheidsreis

Baie gerieflik en ideaal vir groot groepe wat nie dubbelbeddens soek nie.

Netjies huis en baie prakties, maklike punt om rond te beweeg in die Tuinroete.

Albert N - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Awesome.

Sal dit aan enige iemand aanbeveel. Awesome plek. Sal weer van julle gebruik maak.

Jacques V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Gesin met klein kinders

Lekker ruim huis met genoeg spasie.

Gemaklike blyplek vir 'n groot familie. Vriendelike ontvangs en pragtige, skoon huis.

Eben J - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben J

House very comfortable and definitely value for money.

It was definitely more than we expected. Space is definitely not a problem.

Ronel V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel V

Aangename verblyf.

Huis is sentraal geleë. Enigste probleem is die matrasse op beddens wat baie dun is (spons) en nogal pynlike slaap meebring! Behalwe daarvoor het ons lekker gebly in stil en rustige area. Baie dankie!

was R1 450
Vanaf R1 088
per nag (plek vir 8)
was R1 450
Vanaf R1 088
per nag (plek vir 8)
was R1 450
Vanaf R1 088
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johanstraat 21, Sedgefield Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe78cbc5514154afaa03bb269df78b3db1668133366ef125b872673e9b92a03b7c3db6fea52346260d582eaa75d21e05dbe3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450, nou Vanaf R1 088  per nag (plek vir 8) 21 5 1 5 21 Johan Street Sedgefield Island 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.017860815591 22.777430415117
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!