Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Holiday on Harrier

Living Jewel
Vanaf
Vanaf R680
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Living Jewel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelwasbak en 'n toilet. Daar is 'n klein sitarea met 'n rusbank en 'n platskerm-TV met Netflix. Die eenheid het 'n kombuisie wat goed toegerus is met 'n koffiemasjien, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, oondjie, tweeplaatstoof, skottelgoedwasser en 'n yskas. Daar is 'n privaat buite-area met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Area
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Gaste moet hul eie strand-/swemhanddoeke saambring.
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Bring asseblief eie vuurmaakhout saam.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Anchor
Vanaf
Vanaf R680
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n eetkamer en 'n sitarea. Daar is ook 'n braai-area buite. Die ingang na die strand is oorkant die straat en is net 200 m van die water en wit strande af.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hul eie strand-/swemhanddoeke saambring.
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Bring asseblief eie vuurmaakhout saam.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
La Passion
Vanaf
Vanaf R680
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

La Passion is 'n oopplan-eenheid met slaapplek vir 2 gaste en dit het 'n ekstra lang, koningingrootte-bed en 'n en suite-stort, -toilet en -wasbak. Daar is 'n klein sitarea met 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstofie, 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffiemasjien, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n privaat braai-area buite.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hul eie strand-/swemhanddoeke saambring.
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Bring asseblief eie vuurmaakhout saam.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrierstraat 10, On Golden Mile, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2aa5eaa9c351528cd42939827ac7180392f50f9995fda93ae53448fe39d9fe9401ead577904dbfd2d3cdc616a34dec8e30fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 10 Harrier Street On Golden Mile 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.721097981224 17.956885849213
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem