Bloubergstrand Akkommodasie by HolidayPod | LekkeSlaap
+22

HolidayPod

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Athens-weg 48a, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

HolidayPod is 'n ruim, selfsorghuis in Blouberg wat slaapplek aan 6 gaste bied.

Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee kamers het elk 'n twee enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die derde kamer het 'n tripelstapel bed wat 'n dubbel bed onder het en enkel bed bo. Daar is 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort, en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad wat deur die ander 2 kamers gedeel word.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die eetenstafel geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer waar daar 'n TV met DStv is. Optiesevesel-WiFi is beskikbaar en ingesluit. Daar is ook 'n Playstation 3 en 'n verskeidenheid DVD's beskikbaar. 'n Paar leesboeke is op die boekrak en daar is enkele speelgoed en inkleurboeke vir kinders om te gebruik.

Beddegoed, asook bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area en kyk uit oor die swembad. Let asb. op dat rook verbode is by HolidayPod. Troeteldiere is welkom op versoek. Parkeerplek is beskikbaar in 'n dubbelmotorhuis asook voor die motorhuis. Daar is dus 4 parkeerplekke beskikbaar.

Die tuin is netjies uitgelê met kunsgras en plaveisel.

HolidayPod is 800 m vanaf die strand, verskeie restaurante, die Bayside Mall en 'n MyCiti Bushalte.

Slaapplek

’n Bespreking by HolidayPod sluit in:

Koninggrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir HolidayPod
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Athens-weg 48a, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink HolidayPod het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 000
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Athens-weg 48a, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkZGIwNjFlLWEwZjAtNDljMi1hNjhlLWU1NjY3NzJhMWE5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (vir 6 persone) 2 5 1 5 48a Athens Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.825420440641 18.485337055226
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za