Holkrans Guest Lodge
Beskrywing
Holkrans Guest Lodge is gerieflik geleë op die N8, 70 km tussen Griekwastad en Groblershoop op pad na die Kgalagadi, Augrabies-waterval, Namibië en Namakwaland. Dis tussen die Kalahariduine en berge en bied 'n wegbreekplek waar die hele gesin in weelde kan rus teen 'n bekostigbare prys.
Die lodge beskik oor 3 en suite-eenhede en bied slaapplek aan 8 gaste. Gaste kan heerlik ontspan by hierdie luukse suites of in die lowergroen tuin, wat ontwerp is om elke eenheid se privaatheid met privaat ingange te verseker. Daar is ook ’n plonspoel waar gaste kan afkoel.
Etes word vooraf bestel en bestaan uit ’n gesonde porsie vars, tuisgemaakte aandete en/of ontbyt in die Tuin Eetkamer. Daar is ook selfsorg of braaigeriewe by die eetarea of in elke eenheid.
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensie geriewe
- Kantoorgeriewe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Holkrans Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |