LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Holland House | LekkeSlaap
+24

Holland House

B&B
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wallace-weg 34, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Holland House is 'n B&B in die gewilde voorstad Morningside, Durban, wat deur die eienaar bestuur word. Dié B&B bied 'n luukse, ontspannende en huislike atmosfeer.

Verblyf word gebied in 7 individueel versierde kamers. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met volledige DStv-kanale en 'n haardroër.

Gratis WiFi en parkeerplek is beskikbaar. Wasgoed- en strykdienste word teen 'n klein koste voorsien. Gaste het toegang tot 'n tuin, braaigeriewe en 'n terras.

Morningside is naby die middestad, maar ook ver genoeg om die stilte te geniet in 'n straat wat met bome belyn is, weg van die skare. Holland House is net 3 km van die Goue Myl Strand af en 26 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Wallace-weg 34, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wallace-weg 34, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3YTcyNzUwLTEwMzMtNDlmNi1iZjUwLWNkM2UwNjQ3YmFkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 34 Wallace Road Morningside 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.8289697 31.0138822
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!