Holland House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Holland Houseis 'n stylvolle, nuwe selfsorghuis wat in Vermont geleë is. Dié omgewing bied verskeie parkgordels, inheemse fynbos en ryk voëllewe.

Dié huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die selfsorgkombuis is volledig toegerus en die sitkamer het 'n platskerm-TV en 'n kaggel. Die sitkamer lei na 'n ruim patio met 'n etenstafel vir 6 en ingeboude braaigeriewe. WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n pragtige kuspaadjie, die Vermont Trail, waar jy by verskeie getypoele en Brekvisbaai se sandduine kan wandel. Hier kan jy ook 'n uitsig op die Onrusberge in die agtergrond geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Holland House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Holland House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za