Hollywood Mansion & Spa Camps Bay
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Huisreëls
Die hoofhuis is ook beskikbaar vir belangrike gebeurtenisse van nie meer as 35 persone nie, en fotosessies teen 'n ekstra koste.
Butler-dienste is ingesluit. Die butler kan ontbyt, middagtee, skemerkelkies en braai-geregte voorberei, vir gaste bestuur, inkopies doen, en restaurantbesprekings, toerbesprekings en aanbevelings maak. Vir die privaatheid en gerief van die gaste moet hulle asb. met aankoms of vooraf vir die eienaar of butler in kennis stel watter tye en vlakke van diens en privaatheid hulle verlang.
'n Skoonmaakdiens is van Maandae tot Vrydae, van 08:00 tot 16:00 en Saterdae van 09:00 tot 12:00 beskikbaar. Openbare vakansiedae is nie ingesluit nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fulham-weg 21, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom