Home @ 17 Marion Road
11 gaste
6 slaapkamers
6 beds
5 badkamers
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Marion Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Home @ 17 Marion Road is 'n lieflike selfsorghuis in Ballito. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike tuisbasis terwyl hulle op vakansie is.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 9 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet in die hoofhuis en een slaapkamer met 'n badkamer in die kothuis. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Albei slaapkamers het hul eie en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders. Die laaste slaapkamer het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kothuis het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Beide die hoofhuis en die kothuis het 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en 2 wasmasjiene is beskikbaar. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek, en daar is 'n TV. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met 'n etenstafel, 2 ingeboude braais en 'n swembad. 'n Omheinde tuin en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante, met Granny Pool Beach wat ongeveer 750 m ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 17 Marion Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Marion Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang