LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Home at Harry's | LekkeSlaap
+68

Home at Harry's

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kittyhawkweg 8, Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Home at Harry's bied B&B en is in Pierre Van Ryneveld geleë. Dié gastehuis is net 25 minute se ry vanaf Centurion, Pretoria se middestad en die O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Daar is 2 gastekamers wat uniek versier is. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Elke kamer het ook 'n sitarea wat lei na 'n privaat patio met braaigeriewe.

Elke kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kontinentale ontbyt is ingesluit. Aandete is teen ekstra koste beskikbaar en moet vooraf gereël word. Die gastehuis het ook WiFi en veilige parkeerplek.

Home at Harry's is net 'n paar minute se ry vanaf Ryneveld Leefstylsentrum, Irene Village Mall, kantoorgeboue en ander interessante plekke.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Home at Harry's
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kittyhawkweg 8, Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Home at Harry's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kittyhawkweg 8, Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARf4W3L0b3N2kJb1Y4lQyg7tAVdrjzsQQOgVCcCl7PvpkyYwo1B?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 32 5 1 5 8 Kittyhawk Road Centurion 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.843560219303 28.246411410282
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!