Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home Away From Home – 3 Gino’s

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Biddy Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 138

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 29 resensies vir Home Away From Home – 3 Gino’s
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Lizette H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Ons het wonderlik gebly en sal hier slegs besoek indien ons kan bly. 3 Gino's het 'n nuwe mikrogolf nodig. Die draaitafel werk nie. Ook 'n haardroër.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie K
Saam met vriende

Skoon, netjies, ruim en gemaklik.

Ons het baie vriendelike diens ontvang om in te klok. Die huis is ruim, skoon en netjies. Ons het nie veel tyd tuis spandeer nie, maar ons was gemaklik terwyl ons daar was. Sal graag weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Home Away From Home – 3 Gino’s se terugvoer

Hi Jackie,
Thank you for the great review.

Home Away From Home – 3 Gino’s
Ilene V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilene V

Great.

Is altyd lekker om in Clarens te wees. Is my happy place. Nog te meer. Altyd lekker by Gino Park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette V
Gesin met klein kinders

Sal nie weer daar oorbly nie.

Plek was nie baie skoon nie, daar was honde/kat hare op die meubels en mat. Die WiFi het nie gewerk nie. Daar was niemand om ons te ontvang nie, 'n skoonmaker het vir ons oopgemaak. Na ons al ingeboek het en dorp toe was (en nie weer by die hek - wat oopgestaan het toe ons daar aangekom het - kon inkom nie), het ek die nommer op die bespreking gekontak. Die dame het gesê ons moes 'n ander sleutel by die hotel gaan optel. Sy het nooit laat weet dat daar so 'n reëling was nie. Ek merk ook dat die veiligheid laag is, omdat ons net kon inry omdat die hek oopgestaan het. 'n Ander dame wat later die middag kom kyk het oor die sleutel, het toe gesê dit was seker die tuinwerker wat die hek oopgemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Home Away From Home – 3 Gino’s se terugvoer

Hi Antoinette,
Your ratings are so low, yet you mention you had a great stay. Please explain all the points so I can improve upon them.

Home Away From Home – 3 Gino’s
Linda V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda V

Asemrowende ervaring.

Pragtige uitsig. Net jammer skottelgoedwasser werk nie. Die agente het uitstekende diens gelewer. Baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Home Away From Home – 3 Gino’s se terugvoer

Hi Linda,
Thank you for the great review. I will have the dishwasher seen to.

Home Away From Home – 3 Gino’s
Daniel D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel D
Gesin met tieners

Heerlike, rustige atmosfeer.

Heerlik, gerieflik en uitstekend toegerus. Niks kort in hierdie wegbreekplekkie nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Home Away From Home – 3 Gino’s se terugvoer

Hi Daniel,
Thank you for the great review. It is a lovely spacious home.
Kind Regards
Biddy

Home Away From Home – 3 Gino’s
Marieta V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta V
Gesin met tieners

Gerieflike huis, maar swak diens.

Die huis is gerieflik met 'n lekker kaggel en alles wat 'n mens nodig het. Ongelukkig was daar 'n paar goed wat nie gewerk het nie. Ons het dit rapporteer maar het gou agtergekom dit help nie. Die WIFI het nie gewerk nie. Die DStv het net vir een dag gewerk. Die buitelig by die braai en een van die verwarmers werk nie. Daar is 'n probleem met die skottelgoedwasser. Daar word ook koningingrootte-beddens adverteer, maar daar is slegs dubbelbeddens. Ten spyte van al hierdie dinge het ons nog steeds lekker gebly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William B
Gesin met tieners

Well located and secure, creature comforts needs some attention.

Our short stay was nice but a few issues were noted that could be looked at. The large electric oil heater was not working (complained, no resolution). Smaller oil heater was working and used in second bedroom. DSTV was not working (complained, no resolution). Wifi not working (complained, no resolution). Electric blankets in second double bed, not working. Due to windows in the bedrooms not sealing properly there was an influx of insects and the air temperature was super cold, without the above oil heater to heat the room it was not very pleasant. There was a fireplace but even running this made very little difference in the air temperature whilst trying to sleep. Nevertheless, the stay was not terrible, but a bit of attention to the little creature comforts would help.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Velda F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Velda F
Gesin met tieners

Mooi, maar huis kort aandag.

Lieflike huis. 'n Paar aspekte: Warm komberse werk nie almal nie. Slegs een verwarmer werk. Spinnerakke in kombuis. Buiteligte werk nie. Geen onderdakparkering of werkende wifi soos gemeld nie. Vensterhandvatsel stukkend. Kaggel trek lekker en uitsig is lieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Home Away From Home – 3 Gino’s se terugvoer

Hi Velda, thank you for bringing these faults to my attention. I will have my manageress sort these issues out.

Home Away From Home – 3 Gino’s
Yolandie K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie K
Gesin met klein kinders

Alles wat jy nodig het en meer.

'n Lekker kuier huis met pragtige uitsigte na twee kante. Die groot kaggel was heerlik vir die koue wintersaande. Ons was ook verras om te sien dat een van die staproetes sommer naby by die kompleks verby loop. Als was baie netjies en skoon, die skottelgoedwasser wou wel om een of ander rede nie die skottelgoed heeltemal skoon was nie. Ek sou ook voorstel dat dikker gordyne nodig is in kamer 3 aangesien die kompleks se straatlig reg voor die kamervenster staan en die kamer snags verlig. Andersins het ons baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Home Away From Home – 3 Gino’s se terugvoer

Hi Yolandi,
Thank you for the great review. I would just like to know why you think their was no security. Thanks for the comment about the dishwasher and curtains. Will have them seen to.

Home Away From Home – 3 Gino’s
Neil R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil R

Cozy, comfortable, quiet.

It's a really nice place with a good view. It's quiet and close to the trails.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Home Away From Home – 3 Gino’s se terugvoer

Hi Neil, thanks for the great review. It is a very popular destination. Kind Regards. Biddy

Home Away From Home – 3 Gino’s
Priscilla G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla G
Saam met vriende

Die huis is heerlik ruim en goed ingerig. Baie netjies en skoon. Die kompleks is stil en ons het die mooiste uitsig oor die berge gehad vanaf die stoepie.

Ek beveel Gino's 3 vir al my vriende en familie aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Home Away From Home – 3 Gino’s se terugvoer

Hi Priscilla, thank you for the great review. It is one of my popular units.

Home Away From Home – 3 Gino’s
Joanie P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie P
Saam met vriende

Stil en rustig.

Baie lekker daar gebly. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Home Away From Home – 3 Gino’s se terugvoer

Hi Joanie, thank you for the lovely review. It is a lovely home with great views. Kind regards. Clarens Bookings, Biddy

Home Away From Home – 3 Gino’s
Bennie B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie B
Saam met vriende

Baie netjies.

Baie skoon, stil en beslis die moeite werd. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Home Away From Home – 3 Gino’s se terugvoer

Hi Bennie,
Thank you for the great review. It is very peaceful & scenic.
Kind Regards
Clarens Bookings
Biddy

Home Away From Home – 3 Gino’s
Jackie L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie L
Gesin met tieners

Very comfortable.

Loved the fireplace and electric blankets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa K
Gesin met klein kinders

Enjoyable.

The current pics on the system don't do justice to the real thing. Views are amazing, the house warm and homely. Biddy really made our stay comfortable, much appreciated. Just a few pointers of improvement: loadshedding is not about to go away soon, so they need to invest in loadshedding lights. Burglar bars just for added safety. The road leading to the complex to be scrapped often because the short drive is horrendous for the car. But otherwise all else in order.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Home Away From Home – 3 Gino’s se terugvoer

Hi Tessa,
It is a lovely home.
I will be getting more globes and I have put new curtains in the bedrooms and new cushions on the veranda, so I will be taking new photos. Thank you for your comments, I welcome them as I can improve the home. We have tried in the past to get that road grade but you know what the municipalities are like.
Kind Regards
CLARENS BOOKINGS
Biddy

Home Away From Home – 3 Gino’s
Leigh M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh M
Gesin met klein kinders

As it states. Home away from home.

Was really kid friendly and suited our needs perfectly. Biddy was extremely helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Home Away From Home – 3 Gino’s se terugvoer

Hi Leigh,

Thank you for the great review. Hope to see you back again.

Kind Regards
Biddy

Home Away From Home – 3 Gino’s
Sibusiso M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibusiso M
Enkelreisiger

Excellent

Lovely views and a beautiful house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Home Away From Home – 3 Gino’s se terugvoer

Hi Sibusiso,
Thank you for your great review.
Kind Regards
Clarens Bookings
Biddy

Home Away From Home – 3 Gino’s
Riaan R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Riaan R
Gesin met tieners

Lekker gebly.

Braaigeriewe is net nie goed nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie C
Saam met vriende

Heerlike, skoon, veilige plek vir familie en troeteldiere.

Huis het alles wat jy benodig en heerlike buite-area! Heerlike oop grasperke, en huis was lekker ruim met meer as genoeg spasie vir 6 volwassenes. En het al die nodige toerusting om 'n lekker lang kuier te maak. En 'n kaggel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Home Away From Home – 3 Gino’s se terugvoer

Hi Janine,

Thank you for the good review.

Home Away From Home – 3 Gino’s
Thembeka M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thembeka M
Saam met vriende

The place is very neat, friendly and most of all very homely and warm.

I would stay at this place again when visiting Clarens again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Home Away From Home – 3 Gino’s se terugvoer

Thank you for your great review. It is a lovely home away from home place.

Home Away From Home – 3 Gino’s
Hessie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hessie B
Saam met vriende

Heerlike gerieflike skoon wooneenheid in die mooiste omgewing.

Vriendelike ontvangs!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alex V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed staying in Clarens, but this arrival and obtaining of keys was problematic.

We had to wait 45 minutes in front of the agents' business in order to collect the keys. Despite having phoned the agent at 13:30 to let them know our ETA. Mark was going to get his wife, Biddy, to phone us back with alternative arrangements as he had another appointment at 4pm. However this never happened. Nobody answered their cell phones nor did they read the subsequent WhatsApp that we sent. The outside light on the patio does not work. There are no ice trays in the freezer. The fridge also did not work and we noticed from previous comments about the fridge not working.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melissa S

Heerlike verblyf vir ‘n gesin.

Ons het die verblyf baie geniet, Clarens is pragtig. Sou ‘n SUV voorstel vir die laaste deel na die huis, grondpad. Geniet die kuier in Clarens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B
Gesin met tieners

Baie lekker plekkie, pragtige uitsigte en ligging.

Groot eenheid met alles wat jy nodig het. Regtig lekker gekuier. Die yskas kort net aandag, maak nie koud nie en vrieskas vries nie. Moes baie kos weggooi wat af gegaan het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, Naby aan kuier plekke, mooi uitsig

Baie dankie, baie mooi plek. Sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janie E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie E
Saam met vriende

Wonderlike verblyf!

Alles was wonderlik! Woonstel pragtig toegerus. Kombuis het meer as genoeg van alles! Lekker glase, bakke ens. Wasmasjien en skottelgoedwasser was 'n bykomende bonus. Eienaar het self kontak gemaak om te hoor of alles reg is. Meer as genoeg handdoeke ens. Die enigste voorstel is 'n ander braaier. Vir 4 volwassenes was die braaier baie klein en onprakties. Oorweeg ordentlike Weber of ander braaier. Ons sal beslis weer daar tuisgaan! Dankie vir lieflike verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L

Heerlik. Die skottelgoedwasser het alles soveel makliker gemaak.

Ons het heerlik gekuier. Die plek is uitstekend toegerus met selfs 'n sker. Breekware was meer as genoeg vir ses en die skottelgoedwasser het almal se lewe vergemaklik. Omgewing is rustig en stil en ons het werklik gerus. As jy naby die buzz wil wees is dit 'n klein bietjie ver maar jy kan soontoe ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Saam met vriende

Excellent thank you.

Everything you could need is available at the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 835
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 835
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 835
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2677f0d08f68c457ec8db4a1edf3acae18dd7ed0908f45d05cf1c9b4ab235062797e39db31b5b7bdac644c08a1566b4e5e77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 835 per nag, vir 6 mense 29 5 1 5 Land Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.50501498365 28.419409460783
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem