+21
Selfsorg in Clarens

Home Away From Home – 3 Gino’s

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R350.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Daar is ook 'n gasverwarmer wat per gasbottel teen 'n ekstra koste gehef sal word.
Twee klein troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling teen 'n ekstra koste van R40 per troeteldier per nag, maar let asseblief daarop dat daar geen heining om die huis is nie. Enige skade wat deur u hond aangerig word, sal op u eie koste wees.
Daar is ook 'n gasverwarmer wat per gasbottel teen 'n ekstra koste gehef sal word. Gaste moet voor inklok navraag doen.
As gevolg van waterbeperkings in Clarens, sal die water van 19:00 - 05:00 af wees.
Gedurende die winter sal 'n bykomende gasfooi van toepassing wees.
Die gastehuiseienaar, bestuur of personeel is nie verantwoordelik of aanspreeklik vir enige verlies of skade aan die gas se eiendom of persoon terwyl hulle die gastehuis bewoon nie.
Die gas waarborg dat hulle hulself voor aankoms tevrede gestel het met die toestand en geriewe wat deur die gastehuis aangebied word en tevrede is dat dit aan die gaste se vereistes sal voldoen tydens hul verblyf. Rapporteer asseblief breekskade.
Die gas se rekening moet ten volle betaal word voordat die gastehuis bewoon word.
Slegs die aantal gaste wat bespreek en betaal is, word toegelaat om die gastehuis te beset.

Alle bankkoste en fooie is betaalbaar deur die gas en sal by die gas se rekening gevoeg word.

Geen harde geraas en musiek nie, respekteer asseblief u bure.

Geen rook word binne die gastehuise toegelaat nie.

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 3 jaar oud bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 jaar oud betaal 75% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 150
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 150
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 150
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Land Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2677f0d08f68c457ec8db4a1edf3acae18dd7ed0908f45d05cf1c9b4ab235062797e39db31b5b7bdac644c08a1566b4e5e77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag, vir 6 mense 38 5 1 5 Land Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.50501498365 28.419409460783
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang