LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Home Sprint Home | LekkeSlaap
+28

Home Sprint Home

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castelynrylaan 6, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R380 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Home Sprint Home is in Fichardt Park, Bloemfontein geleë en ideaal is vir ontspanne of oornagverblyf. Die verblyf bied 2 eenhede.

Die woonstel se kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf. Daar is ook 'n etenstafel vir 4 en die sitkamer het 'n TV met DStv. WiFi is ook beskikbaar. Neem asb. kennis dat rook in die huis verbode is, maar dit word wel buite toegelaat.

Die tweede eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n yskassie, ketel, 'n mikrogolf en DStv.

Daar is 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Home Sprint Home is net 'n entjie se ry van die N1 af, 450 m vanaf Fleurdal Mall, 1 km vanaf die Life Rosepark Hospitaal en 3 km vanaf Windmill Casino. Bloemfontein bied verskeie besienswaardighede, soos museums, restaurante, die Bloemfontein Dieretuin en skougronde.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Home Sprint Home
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Castelynrylaan 6, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Home Sprint Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R380
per nag (plek vir 2)
Vanaf R380
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castelynrylaan 6, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2ODU4MjM1LTBkN2EtNGE2Yy1iMWE0LWFhNWU5YjQ4YzVmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R380  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 6 Castelyn Drive Fichardtpark 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.155220901935 26.186459271164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!