Oranjezicht Akkommodasie by Home Sweet Home | LekkeSlaap
+17

Home Sweet Home

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hiddingh-laan 16, Hiddingh Village 105, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Home Sweet Home is 'n moderne selfsorgwoonstel in Tuine, Kaapstad. Dié woonbuurt word geken aan sy groot aantal woonstelblokke en Victoriaanse kothuise en bied verskeie winkels en restaurante.

Die woonstel het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die sitarea het 'n enkelslaapbank. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf en kookgerei toegerus. Die eenheid het ook 'n TV in die sitarea en die stoep het braaaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien.

Besoekers kan Kaapstad se strande, die Kompanjiestuin, V&A Waterfront, Kaapse museums, Tafelberg, Robbeneiland en Langstraat se naglewe verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Home Sweet Home sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Home Sweet Home
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hiddingh-laan 16, Hiddingh Village 105, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Home Sweet Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hiddingh-laan 16, Hiddingh Village 105, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuHsGu4hFqj2PMq88eZmsHgePKdMK0MOsjJloGkjnEtlZnS0Qfp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 16 Hiddingh Avenue 105 Hiddingh Village 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.934775167363 18.416824030654
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za