LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Home Sweet Home | LekkeSlaap
+15

Home Sweet Home

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerstraat 3, Faunapark, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Home Sweet Home bied oornagverblyf in ‘n gesinskamer op die eienaar se perseel in Polokwane. Dié stad bied ‘n oorvloed avontuurdoendinge, dierparke, sportstadions en geskiedkundige trekpleisters.

Dié eenheid het slaapplek vir 3 en is ideaal vir 2 volwassenes en 1 kind. Die kamer het ‘n dubbel- en enkelbed en die en suite-badkamer het ‘n stort.

Die kombuisie is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook ‘n TV, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Trekpleisters in Polokwane sluit winkelsentrums, Meropa Casino and Entertainment World, Polokwane Wildreservaat, museums, gholfbane en plaasmarkies in.

Slaapplek

’n Bespreking by Home Sweet Home sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Home Sweet Home
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Duikerstraat 3, Faunapark, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Home Sweet Home het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 3)
Vanaf R500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerstraat 3, Faunapark, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaE2j7ZKkzUQyMkEuS3eODBIGY6HUSk454aMyDUxkx5CYy1dRkP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 3) 1 5 1 4 3 Duiker Street Fauna Park 0699 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.9091999 29.47915
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!