LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+15
Selfsorg in Piketberg

Home with a View

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jacobus D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Heerlike area en goeie uitsig, gasvryheid is great. Lekker ruim eenheid met alles wat jy benodig, het tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela O
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Fantasties. Die beste ooit. Sal beslis weer daar gaan bly. Vreeslik lekker gebly. Terence en Nicoline is baie gasvry. Die plek is groot, netjies met alles en meer as wat mens nodig het. So veilig en rustige area asook 'n motorhuis vir jou voertuig. Baie dankie julle twee ook vir ons bederfies. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoline
Home with a View
Baie dankie, julle was 10 uit 10 gaste! Welkom enige tyd weer by ons. Groete, Browns

Rina D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Dit was baie aangenaam. Gasvrou en haar man baie vriendelik ook. Baie lekker gebly, dankie. Plek is baie goed toegerus en dit voel huislik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoline
Home with a View
Dankie Rina, ons het jul kuier en gesels geniet! Julle was perfekte gaste - sien jul binnekort! Groete Terence en Nicoline

Pauline B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Pragtige uitsig, goed toegerus en vriendelike gasheer/vrou. Pragtige uitsig, gerieflik geleë en baie oulike gasheer/vrou. Die akkommodasie is baie goed toegerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoline
Home with a View
Hi dankie Pauline! Julle is altyd 10 uit 10 gaste! Mooi bly en groete. Die Browns

Adri D
1 nag
4.8
Jul 2026

Lieflike blyplek. Heerlike ruim woonstel met al die geriewe van 'n woonhuis. Pragtig ingerig en vriendelike diens. Ek sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pauline B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Goed geleë, goed toegerus en baie vriendelike en behulpsame eienaars. Lekker gebly in pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melvyn N
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2025

As I said, we only sleep there. The place is very comfortable and neat. This is my second stay at Home with a View. I usually visit friends in the area when they have a celebration. This means that I only sleep there. We are very happy to make use of the accommodation as it satisfies all our needs. We will definitely use it again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clieunay D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

It was nice and peaceful. Our stay was awesome and would most definitely make use of their service again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudie J
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker en rustig. Ons het lekker gebly. Gasvry en vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny L
1 nag
4.8
Sep 2025

Perfect. Was very good. Happy to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicoline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R1 200
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 3 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 3 mense
Bespreek

76 Voortrekker Street, Piketberg, 7320, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c16eb4d63b6de8bf22d1891df85b762491cbabaa255ffe43d8a380b174f5598fe64db1cfd76264151d169d5c776a5698558?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense 41 5 1 5 76 Voortrekker Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.913731135976 18.754890030748
Soek in 'n groter streek