HomeAway

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

HomeAway is 'n selfsorg-gastehuis in due geskiedkundige dorpie, Tulbagh. Hierdie gastehuis is ideaal vir vriende en gesinne wat op soek is na 'n gerieflike, rustige wegbreekplek naby museums, galerye, restaurante, wegneemeetplekke en winkels.

Verblyf is beskikbaar in 4 losstaande kothuise wat rondom 'n rustige binnehof gerangskik is met toegang tot 'n swembad. Daar is 2 eenslaapkamerkothuise met lugversorging en 2 oopplankothuise wat elk 'n plafonwaaier en 'n eko-verkoeler het. In die winter word verwarmers voorsien al die beddens het elektriese komberse. Die grootste kothuis het 'n kaggel. Elke kothuis het 'n badkamer, 'n kombuisie, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

HomeAway het ook 'n swembadjie en 'n visdam in die binnehof en sekere spa-behandelings kan vooraf gereël word. Die gastehuis bied due ideale verblyf vir besoekers wat die omgewing wil verken en net so 500 m van Van Der Stelstraat met sy winkels, restaurante en kafees.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na HomeAway gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za