11 gaste
5 slaapkamers
9 beds
2 badkamers
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Homeford Drive, Umhlanga Rocks, Durban, 4051, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Homeford Drive Umhlanga Beach House is 'n bekoorlike selfsorghuis in die luukse Umhlanga Rocks. Die huis is naby die strand geleë en ideaal vir 'n gesinswegbreek of 'n gholftoer.
Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die res van die slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens, en die gaste deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het.
Die groot kombuis het 'n eetarea en is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, kisvrieskas, ketel, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het lugversorging, gemaklike rusbanke en 'n plaskerm-TV met die volle DStv-pakket. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kan op die stoep sit en die uitsig oor die tuin bewonder. Die huis word daagliks skoongemaak. Die huis is ook met 'n elektriese heining omhein en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
John Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 17 Homeford Drive, Umhlanga Rocks, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Homeford Drive Umhlanga Beach House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Homeford Drive, Umhlanga Rocks, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang