2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Homelands Garden Flatlet is 'n lieflike tuinkothuis met sy eie ingang wat op die eienaar se perseel in die stil en lowerryke area, Zinkwazi Beach, geleë is. Dit is ideaal naby die strand en meer.
Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Daar is 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n groot stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Gaste het ook toegang tot 'n privaat tuin wat 'n braai-area met 'n vuurpit het, asook 'n beskutte stoep wat skadu van 'n Melkhoutboom kry. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sally & Pat Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 11 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Homelands Garden Flatlet het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang