Boland Akkommodasie by Homestead at Oldenburg Vineyards | LekkeSlaap
+25

Homestead at Oldenburg Vineyards

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Zevenrivieren-pad, Banghoekvallei, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R64 500 per nag (vir 12 persone)

Beskrywing

Homestead is tussen Oldenburg se skouspelagtige wingerde in die majestueuse Banhoekvallei 10 minute van Stellenbosch af geleë. Dit is die oorspronklike gesinshuis op Oldenburg Vineyards en spog met 'n geskiedenis wat meer as 200 jaar teruggaan. Hoewel die huis opgeknap en gemoderniseer is, behou dit sy ryk geskiedenis en bekoorlike Kaaps-Hollandse-styl en -estetika.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste in 6 luukse slaapkamers en bied aan gaste moderne geriewe vir 'n gerieflike verblyf. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n kleedkamer, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n balkon en 'n aangrensende studie of sitkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, en lei na die terras en tuin. Daar is ook 'n koninggrootte-bed in die derde slaapkamer met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort. Die vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort. Die sesde slaapkamer het twee enkelbeddens en het 'n aangrensende badkamer met stort. Al die kamers bied lugversorging, plafonwaaiers en uitsig oor die wingerde, tuine en op die berge.

Die kombuis is ten volle toegerus om gaste se selfsorgbehoeftes te voorsien en lei na 'n groot patio met 'n braaiplek. Die grondverdieping het 'n formele eetkamer, sitkamer met 'n kaggel, 'n ingangsportaal en 'n gastetoilet. Die huis bied 2 groot vermaakareas buite en 'n groot omheinde swembad in die tuin.

Die plaas is binne maklike bereik van 'n verskeidenheid restaurante, talle wynplase en sentrale Stellenbosch.

Slaapplek

’n Bespreking by Homestead at Oldenburg Vineyards sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Homestead at Oldenburg Vineyards
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Zevenrivieren-pad, Banghoekvallei, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
  • Gaste dink Homestead at Oldenburg Vineyards het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf R64 500
per nag (vir 12 persone)
Vanaf R64 500
per nag (vir 12 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Zevenrivieren-pad, Banghoekvallei, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzY2U0NzYzLTQxNTAtNDBhYS1hYTc3LThlMjBlZTNiODViYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R64 500  per nag (vir 12 persone) 1 5 1 5 Zevenrivieren Road Banghoek Valley 7601 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -33.929175 18.945922222222
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za