Homey Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Biggarstraat 3, Eenheid 19 Stubbs Place, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R1 099 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Homey Apartment is 'n bekoorlike, huislike woonstel wat sentraal in Miramar, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is. Die woonstel bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby restaurante en die Walmer Park-winkelsentrum en is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat oornagverblyf soek.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die leefarea het 'n skuifdeur wat na die stoep en tuin met sitplek en braaigeriewe lei.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Biggarstraat 3, Eenheid 19 Stubbs Place, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Biggarstraat 3, Eenheid 19 Stubbs Place, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap