LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+18
Selfsorg in Robin Hills

Honey Bee Cottage

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 36 Rooibok Road, Robin Hills, Johannesburg, 2194, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Honey Bee Cottage bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Johannesburg, Gauteng, ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.

Die kothuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daarbenewens is daar 'n gastebadkamer met 'n wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware insluit. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met 6 sitplekke langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV, asook gratis WiFi.

Buite het gaste toegang tot bykomende buitesitplekke en 'n braai-area. Gedurende die somermaande wag 'n verfrissende swembad op gaste, wat 'n verkwikkende ontsnapping van die hitte bied.

Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet met bidet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marie V
Saam met vriende
5.0
Baie dankie vir die uitstekende verblyf. Wonderlike verblyf, voorsien baie meer as wat verwag is. Vriendelike gasheer en gasvrou.
Sep 2026
Willie V
5.0
The perfect place to stay. Honey Bee Cottage is the perfect place to stay for a weekend or a few days. It is spacious with safe parking...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Gert B
Saam met lewensmaat
5.0
Regtig 'n plesier en kan hierdie gastehuis met vrymoedigheid aanbeveel. Baie netjies en gerieflik. Die beddens is skoon en gerieflik. Ons is baie lief...
Sien meer
Aug 2026
Johan V
Gesin met tieners
5.0
Honey Bee Cottage is 'n uitsonderlike eenheid. Honey Bee Cottage voel soos huis weg van die huis.
Aug 2026
Hercules E
Saam met lewensmaat
5.0
Stilte, skoon, veilig, netjies, ruim en gerieflik. Honey Bee Cottage in Randburg was ’n ware juweel — die verblyf was uiters skoon, netjies en goed ve...
Sien meer
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ludré Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 maande

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • 36 Rooibok Road, Robin Hills, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • Gaste dink Honey Bee Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

36 Rooibok Road, Robin Hills, Johannesburg, 2194, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA340c0ab8dd55b75e9f59be57c1be2614fe516fe3eaf6b5f1b5a29a3a0043dd25e306ece698b3c1a2ba0d52195966dede7bf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 36 Rooibok Road Robin Hills 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1107705 27.9771515