LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Honey Lodge | LekkeSlaap
+28

Honey Lodge

Tripelkamer
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Kamer 1 tot 4 en Kamer 7 is tripelkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n enkelbed. Elke kamer het ook 'n badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, kluis en 'n privaat ingang. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis, sitkamer met TV, lapa, boma en swembad.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Let asb. op dat verblyf gedeel word. Al die gemeenskaplike areas word dus ook gedeel, soos die kombuis, sitkamer, lapa, boma en swembad. 'n Bewaringsfooi van R80 per volwassene en R50 per kind word gehef.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 5 en 6 is dubbelkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed, badkamer met 'n stort en bad, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, kluis en 'n privaat ingang. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis, sitkamer met TV, lapa, boma en swembad.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Let asb. op dat verblyf gedeel word. Al die gemeenskaplike areas word dus ook gedeel, soos die kombuis, sitkamer, lapa, boma en swembad. 'n Bewaringsfooi van R80 per volwassene en R50 per kind word gehef.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rondawel
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die rondawel is apart van die hooflodge met 'n kombuisie, en suite-badkamer, privaat ingang en 'n dubbelbed. Die rondawel is ideaal vir 'n wittebrood of romantiese wegbreek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Let asb. op dat verblyf gedeel word. Al die gemeenskaplike areas word dus ook gedeel, soos die kombuis, sitkamer, lapa, boma en swembad. 'n Bewaringsfooi van R80 per volwassene en R50 per kind word gehef.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaallaagteweg 122 , Dinokeng Wildreservaat, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArX6mJM4uCf3uaOTRMydzuYN4pci6T2SGjKdwkHf7Mh1fHhDGVv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 122 Kaallaagte Road - JR Dinokeng Game Reserve 0001 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.400517 28.361361
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!