Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honeybird Selfsorg Akkommodasie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Onderafdeling 7 van plaas H112, Nommer 13756, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Honeybird Selfsorg Akkommodasie bied selfsorgverblyf in 'n pragtige area in Hluhluwe sowat 600 m van die R22 en 15 km van Hluhluwe se dorpsgedeelte af.

Kamer 3 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, en Kamer 2 is 'n oopplan-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Al die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en albei badkamers het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet.

Kamer 1 het 2 enkelbeddens en kan slegs saam met 'n ander kamer bespreek word om ekstra gaste te akkommodeer. Hierdie kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Kamer 2 en 3 het beide 'n kombuis wat met 'n mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus is, maar Kamer 3 het 'n stoof en 'n oond, terwyl Kamer 2 net 'n eenplaatstofie het. Daar is 'n TV met 'n volledige DStv-pakket en gratis WiFi in albei eenhede. Gaste het toegang tot hul eie onderdakstoep met 'n etenstafeltjie en braaigeriewe.

Die instansie is die tuiste van verskeie voëls en daar is reeds 100 spesies op die perseel uitgeken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Honeybird Selfsorg Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Jaar gelys 2

Ligging

  • Onderafdeling 7 van plaas H112, Nommer 13756, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Honeybird Selfsorg Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Onderafdeling 7 van plaas H112, Nommer 13756, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60b73f31f5b8b1c1316ac62fdf4fba83864e935fe914b34c64c98d4e3de0f1831869bf1e8ab76a62d91a939bd550dd865c72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Subdivision 7 of farm H112 Number 13756 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -27.93155100613 32.325369279656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem