Honeymoon Castle
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noetsie-weg, Afdeling 394 van Knysna, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R10 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Honeymoon Castle is 'n romantiese villa langs die hoofkasteel van Buccara Knysna se kastele. Hierdie luukse woonstel het 'n seetema met skakerings van room en blou en interessante bykomstighede.
Die bekoorlike selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met lugversorging, 1 badkamer, 'n kombuis, eetarea en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 stelle dubbelvensters met 'n uitsig oor Noetzie-strand. Daar is ook 'n kaggel en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die eetarea en verder na die leefarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel.
Die leef- en eetarea lei na die sonnige terras met 'n rietafdak. Daar is 'n verhitte plonspoel buite met sonstoele en meubels.
Slaapplek
’n Bespreking by Honeymoon Castle sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Noetsie-weg, Afdeling 394 van Knysna, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noetsie-weg, Afdeling 394 van Knysna, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom