Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honeynest Camping

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 96 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R30, Derby, 0347, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Honeynest Camping is ’n pragtige kampeerplek in Noordwes naby Rustenburg.

Die verblyf het sonkrag.

Die kampeerplek bied ruim staanplekke met ’n braai onder die bome in die bosveld. Dit is geskik vir 6 persone met 'n maksimun van 4 volwassenes. Daar is 16 staanplekke, waarvan 8 kragpunte het. Elke staanplek het ’n waterpunt en braaigeriewe.

Gaste het toegang tot ’n gemeenskaplike boma, en daar is 'n klimraam vir die kinders. Die kampterrein bied ook 2 swembaddens vir daardie warm somerdae. Daar is ’n verskeidenheid van staproetes in die baie mooi bosomgewing. Daar is grondpaaie vir die fietsryers, met verskillende moeilikheidsgrade en afstande. Die langste fietsroete is ongeveer 40 km lank. Die area is ook ideaal vir voëlkykers. Op die terrein is daar 'n paar njalas, bosbokke , blesbokke, klipdassies en boom eekhorings. Op die terrein is daar 'n bos- rolbaan en 'n opelug-kegelbalbaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Honeynest Camping
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 7

Ligging

  • Langs die R30, Derby, 0347, Noordwes
  • Gaste dink Honeynest Camping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 96 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R30, Derby, 0347, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkMzUwZTk2LWRmN2UtNGE2ZC1iOTg4LThhMGVjNDY3ZWExMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 6) 28 5 1 5 Off the R30 Derby 0347 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.840458201323 27.08559927093
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem