Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honeysuckle Clarens

Selfsorg
The Workshop
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

The Workshop is 'n moderne dubbelverdieping-eenheid met 'n oopplan-leefarea en 'n ten volle toegeruste kombuis. Die onderste verdieping het 'n badkamer met 'n ruim stort, toilet en 'n wasbak. Die trappe lei na die boonste verdieping met 'n dubbelbed en 'n pragtige uitsig op die Malotiberge. Daar is 'n tuintjie met privaat braaigeriewe, braaigereedskap en 'n sitarea.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders onder 12 jaar word nie toegelaat nie.
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Van Reenen- en Parkstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8442613382a6d621261ca96764f27cea657c9472673764e41a382b4cfd4b75781657f780e8c2a8d894340e7b7e7db251bcd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Corner of Van Reenen Street and Park Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.520165266006 28.419758054909
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem