LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Honeysuckle and The Workshop | LekkeSlaap
+20

Honeysuckle and The Workshop

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Honeysuckle and The Workshop
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marina P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet, voel of ons by ou vriende gekuier het. So joviaal en gasvry.

Ons is voor die tyd op hoogte gehou deur 'n baie vriendelike Mercia. Ons is so vriendelik ontvang. Die huisie is pragtig en met smaak gemeubileer. Is voorsien van verskeidenheid koffies en tee. Tot 'n vars bottel vars plaasmelk. Praat nie eers van heerlike tuisgemaakte beskuit nie. Bossies blomme en baie spesiale bederfies. Kan sien alles word gedoen met liefde en omgee. Die ontbyt was heerlik wat buite in ons tuintjie voorgesit is. Ons sal definitief hulle aanbeveel en hulle weer besoek. Baie dankie.

Honeysuckle and The Workshop's terugvoer

Só baie dankie vir die pragtige resensie, waardeer dit opreg !!! Was absoluut 'n voorreg om julle lekker te kon bederf. Sien baie uit na jul volgende kuiertjie.
Liefde vir julle.

Honeysuckle and The Workshop
Johannes George J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes George J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker!

Die mense is super gasvry. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons gemaklik te maak. Die eenhede was ruim en netjies versorg. Dit het gevoel soos huis. Johan en Mercia het ons op elke moontlike manier ondersteun.

Honeysuckle and The Workshop's terugvoer

Hannes,
Baie dankie vir jul resensie, dit word opreg waardeer. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet. Kom kuier asb sommer gou weer. Groete tuis.

Honeysuckle and The Workshop
Joey B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, voel soos huis.

Baie vriendelik ontvang, plekkie baie netjies, en alles is daar wat jy nodig het.

Honeysuckle and The Workshop's terugvoer

Wat 'n absolute voorreg om julle te kon ontmoet en heerlik te kon bederf. Kom kuier asb sommer gou weer.
Groete tuis.

Honeysuckle and The Workshop
Edward V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Workshop smaakvol omskep in keurige akkommodasie.

Ideale wegbreekplekkie aan die voete van die Maluti's. Lieflike akkommodasie met 'n ontbyt keurige voorberei soos min. Netjies en soon geriewe. Veilig parkering, 'n moet vir die stadsjapie.

Honeysuckle and The Workshop's terugvoer

Edward,
Só bly julle het jul kuiertjie by ons geniet. Was 'n voorreg om met julle te kon kuier en deel te maak van ons vriendekeing.
Groete.

Honeysuckle and The Workshop
Elna R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna R
Saam met vriende

Bederf.

Ons plekkie was pragtig. Ons is hartlik ontvang en is die hele tyd bederf. Sal definitief weer gaan.

Honeysuckle and The Workshop's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, dit was absoluut 'n voorreg om as jul Gasvrou te kon optree. Kom loer gerus weer in vir 'n koppie koffie. Groete

Honeysuckle and The Workshop
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Van Reenen- en Parkstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd60d8bMhaPT8eAiWrHOf2StnRXMxXjhRGPyOHAhjaCcjsV8fNZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 Corner of Van Reenen Street and Park Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.520165266006 28.419758054909
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!