Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honne-Pondokkies

Kampeerplekke
Vanaf
Vanaf R400
per eenheid
Beskrywing

Hierdie kampeerterrein het 6 kampeerplekke, elk met hul eie braaigeriewe, 'n kraan met lopende water, elektriese kragpunte en ligte. Die kampeerterrein het gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte. Tente is nie ingesluit nie. Neem asb. kennis dat slegs 1 voertuig met 1 karavaan of 1 tent per staanplek en 'n maksimum van 4 gaste toegelaat sal word.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Huisreëls

Let asseblief dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste word versoek om navraag te doen oor die pad se toestand voordat hulle inklok.
Let wel dat die instansie in 'n woestyngebied geleë is en dat water spaarsamig gebruik moet word. Gaste moet asb. hul eie drinkwater saambring.
Gaste kan hout, houtskool, ys en vuuraanstekers op die perseel koop.
Gaste moet ook hul voertuig vol brandstof maak in Garies, aangesien daar geen vulstasie of brandstof in Hondeklipbaai beskikbaar is nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Brakanjan
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Brakanjan is 'n vrystaande, luukse karavaan vir die meer avontuurlustige gas. Die karavaan het 'n dubbelbed, beddegoed, handdoeke, eetgerei, breekware, 'n gasstoof, mikrogolf en 'n yskassie. Brakanjan het ook 'n aparte, privaat badkamer met 'n stort.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Huisreëls

Let asseblief dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste word versoek om navraag te doen oor die pad se toestand voordat hulle inklok.
Let wel dat die instansie in 'n woestyngebied geleë is en dat water spaarsamig gebruik moet word. Gaste moet asb. hul eie drinkwater saambring.
Gaste kan hout, houtskool, ys en vuuraanstekers op die perseel koop.
Gaste moet ook hul voertuig vol brandstof maak in Garies, aangesien daar geen vulstasie of brandstof in Hondeklipbaai beskikbaar is nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pondokkie 7
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
Beskrywing

Hierdie privaat kothuis het 'n uitsig oor die see. Daar is 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oondjie en 'n tweeplaatstofie toegerus.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Huisreëls

Let asseblief dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste word versoek om navraag te doen oor die pad se toestand voordat hulle inklok.
Let wel dat die instansie in 'n woestyngebied geleë is en dat water spaarsamig gebruik moet word. Gaste moet asb. hul eie drinkwater saambring.
Gaste kan hout, houtskool, ys en vuuraanstekers op die perseel koop.
Gaste moet ook hul voertuig vol brandstof maak in Garies, aangesien daar geen vulstasie of brandstof in Hondeklipbaai beskikbaar is nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pondokkie 1
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is 'n yskas-vrieskas, diepvriesboks, stoof, oond en 'n mikrogolf in die kombuis. Die eenheid het ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Let asseblief dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste word versoek om navraag te doen oor die pad se toestand voordat hulle inklok.
Let wel dat die instansie in 'n woestyngebied geleë is en dat water spaarsamig gebruik moet word. Gaste moet asb. hul eie drinkwater saambring.
Gaste kan hout, houtskool, ys en vuuraanstekers op die perseel koop.
Gaste moet ook hul voertuig vol brandstof maak in Garies, aangesien daar geen vulstasie of brandstof in Hondeklipbaai beskikbaar is nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pondokkies
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie grasdak-soldereenhede het elk 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Let asseblief dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste word versoek om navraag te doen oor die pad se toestand voordat hulle inklok.
Let wel dat die instansie in 'n woestyngebied geleë is en dat water spaarsamig gebruik moet word. Gaste moet asb. hul eie drinkwater saambring.
Gaste kan hout, houtskool, ys en vuuraanstekers op die perseel koop.
Gaste moet ook hul voertuig vol brandstof maak in Garies, aangesien daar geen vulstasie of brandstof in Hondeklipbaai beskikbaar is nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pondokkie 2
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 2 slaapkamers. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer en 'n oopplan-badkamer met 'n stort. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n kisvrieskas.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Let asseblief dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste word versoek om navraag te doen oor die pad se toestand voordat hulle inklok.
Let wel dat die instansie in 'n woestyngebied geleë is en dat water spaarsamig gebruik moet word. Gaste moet asb. hul eie drinkwater saambring.
Gaste kan hout, houtskool, ys en vuuraanstekers op die perseel koop.
Gaste moet ook hul voertuig vol brandstof maak in Garies, aangesien daar geen vulstasie of brandstof in Hondeklipbaai beskikbaar is nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 18, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA333aa2afe76fcadc5b49f395d14cac02baf506458d421f9b96145725e3311cb1ba0fefe117041fe6e7386832bbfb01a0d921?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 4) 270 5 1 5 18 Main Road Hondeklipbaai 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.315312482424 17.278478512897
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem