LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Honne-Pondokkies | LekkeSlaap
+53

Honne-Pondokkies

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 161 resensies vir Honne-Pondokkies
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Andre M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig.

Baie oulike plek. Pragtige uitsig oor die see. Met ons bespreking het ons gevra vir ontbyt en was ons ingelig hul gee ontbyt en dat ons die ontbyt net hoef te betaal met aankoms. Met aankoms is ons meegedeel dat ontbyt nie in blommeseisoen veskaf word nie en ongelukkig sal daar nie ontbyt voorsien word nie. Sou net wou hê dat inligting soos die vooraf met die kliënt bevestig word en nie op die dag van aankoms nie.

Len T - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Len T
Saam met vriende

Baie lekker ruim verblyf.

Baie rustige en gemaklike verblyf.

Reg J - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reg J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons moes kanseleer weens probleme met ons voertuig maar het baie uitgesien na die verblyf.

Ons voertuig het probleme gegee en moes herstel word op Vredendal - ons het nie gerus gevoel om die pad na Hondeklipbaai aan te durf nie ingeval die voertuig weer probleme gee. Ons het geskakel en laat weet, maar verstaan dat dit kort kennisgewing was en dat geen terugbetaling moontlik was nie.

Carrol E - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carrol E
Saam met vriende

Lovely little cosy wooden cottages.

I was initially surprised at the size expecting something a little bigger, but it was adequately fitted for everything needed in a self catering facility.

Chris G - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ware Weskus-gasvryheid.

Brakenjan was wonderlik. Die heel beste manier om te "kamp". Kiosk het die lekkerste wegneemetes.

Mari O - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari O
Saam met vriende

Goeie ligging, goed toegerus, netjies en gemaklik

Alles was goed. Goed toegerus, baie skoon. Dankie. Baie vriendelike ontvangs Kyk asb na meer inligting oor hoe gasgeyser werk vir warm water, dit raak 'n moeilike situasie om warm te bly

Piet J - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet J
Saam met vriende

Baie rustig en gerieflik.

Eienaar en personeel is ongelooflik gasvry. Die eenhede is baie netjies, gerieflik en goed geleë. Sal beslis weer daar bly.

Renatha G - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renatha G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hondeklipbaai 'n juweel op die Weskus.

Die diens en vriendelikheid asook die baie goed toegeruste en skoon huisie was wonderlik! Ons het maklik by die blomme uitgekom as 'n "daytrip". Watch this space. Ons kom kreefseisoen weer kuier.

Jan En Alta C - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan En Alta C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi. Op see se voorstoep.

Die huisie was baie mooi. Baie lekker gebly. Kon die see sien. Ons is baie vriendelik ontvang. Kan hierdie plek vir almal sterk aanbeveel.

Deon B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek om te bly as jy Hondeklipbaai wil be soek!

Baie netjies en diens baie goed. Het alles wat jy nodig het en lekker restaurant by die hawe!

Dina B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina B
Saam met vriende

Wonderlik.

Pragtige dorpie met net die nodigste. Rus, rus.

Jolanda B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda B
Saam met vriende

Pragtige uitsig. Rustige omgewing.

Netjiese Pondokkies. Aanbeveel vir rustige verblyf. Gunther ons honde-vriend so oulik en gemanierd. Gaan hom mis.

Jakes L - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig ,skoon en heerlik gebly.

Dit was baie aangenaam alles baie netjies en gerieflik.

Casper L - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het so lekker gekuier by Honne-Pondokkies.

Die plekkie was baie mooi skoon. Die personeel is baie vriendelik. Die eienaar ken die omgewing en gee goeie advies oor watter paaie om te ry. Die plek is goed toegerus. Jy gaan lekker vakansie hou hier.

Gerrie V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie V
Saam met vriende

Baie lekker.

Lekker gekuier by Dop en Kreef.

Pierro L - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pierro L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het laat daar aangekom en hulle het ons al gesoek.

GPS werk nie rondom Hondeklipbaai nie. Kragonderbreking die volgende oggend met geen water, want waterpomp werk met elektrisiteit. (Ek het verkeerde kommentaar by Dis Al op MacDougallsbaai geplaas en het daar baie lekker gebly.) Veiligheid van voertuig was bietjie probleem, want buurtwag het aanbeveel dat ons alles uit voertuig moet verwyder a.g.v. vorige inbrake.

Honne-Pondokkies's terugvoer

Dankie vir jou terugvoering, ons is jammer dat jul met die GPS verdwaal het. Ons dink jy verwar ons met 'n ander gastehuis, aangesdien daar nie 'n buurtwag in Hondeklipbaai is nie en ons het geen inbrake by die Honne-Pondokkies al ooit gehad nie.
Vriendelike Groete
Emdi

Honne-Pondokkies
Peter D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, well kept place. Host was great and friendly. We loved our stay there.

We could relax in a great atmosphere.

Gerhard V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met vriende

'n Moet stop.

Grasdak houthuisie. Lekker warm atmosfeer, onverbeterlike ontvangs en hulpvaardigheid. Perfekte oornag, of selfs vir langer, verblyf wat als het wat mens nodig het. En die gasstort werk sodat jy nie eintlik agterkom dis gas nie. Baie dankie, dit was kort, maar ons kom weer!

Annette H - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n wonderlike ervaring, vol verrassings en vriendelikheid beleef.

Ons is hartlik ontvang deur Mariekie met ons aankoms by Honne-Pondokkies, sy het totaal uit haar pad gegaan om vir ons 'n ete by die restaurante te probeer bewerkstellig. Ons het 'n heerlike, totaal bekostigbare ontbyt, terwyl ons oor die see kyk, op ons stoepie geniet die volgende oggend wat deur Emdi voorberei is, geen moeite is ontsien nie. Daar is ontsettend moeite gedoen met elke Pondokkie se "aangesig" en rondom die swembad, wat veroorsaak dat mens nog meer "tuis" voel. Ons sal Honne-Pondokkies enige tyd aan enige persone aanbeveel. Goed gedoen dames, julle was tops tydens ons kuier by julle! Baie dankie, ons waardeer dit opreg!

Stephan V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V
Gesin met tieners

Rus en vrede.

Baie lekker gekuier, kinders het heerlik bo geslaap. Alles wat mens nodig het.

Herman C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman C
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Wonderlik! Skoon en pragtige dorpie.

Marietjie L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die braaikamer was 'n aangename verrassing.

Eienaar moet kyk na herstelwerk, badkamer kraan wat styf is, gasaansteker volmaak, maar oor die algemeen lekker gebly.

Clinth C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinth C
Saam met vriende

'n Goeie ondervinding.

Emdi en Johan is baie behulpsaam met inligting en aanbevelings vir eetplekke etc. Sal definitief weer gebruik maak van hul Pondokke.

James K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James K
Gesin met tieners

Friendly reception, beautiful location, perfect setting.

Apart from the unexpected long gravel road from the N7 we ended up in this beautiful little town. Quiet and peaceful. Perfect for a prepared breakaway.

Karien H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien H
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies!

Ons het regtig baie lekker gebly! Skoon, netjies en veilig.

Annamarie N - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornaggeriewe.

Marietjie het ons vriendelik ontvang. Blyplek was pragtig met uitsig oor see. Lekker seekos geniet by Die Rooispinnekop.

Esna T - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esna T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte is goed vir mens se gemoed.

Dis baie goed om mens se batterye te herlaai.

Zilian E - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zilian E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Petro lewer puik en vriendelike diens.

Hondepondokkie No. 7 staan alleen op sy eie met 'n see-uitsig. Dis gerieflik, baie netjies en skoon. Net vir 2 mense bedoel.

Lettie D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie D
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Ons het twee besprekings by Honne-Pondokkies gehad, maar met ons eerste besoek was daar nie vir ons 'n bespreking gemaak nie alhoewel ons 2 x R800 betaal het vir 2 staanplekke elke keer. Ons het toe na lang soektog 'n ander slaapplek bekom vir die eerste bespreking. Die volgende een het wel sonder voorval plaasgevind.

Honne-Pondokkies's terugvoer

Hi Lettie,
So bly julle het lekker by ons gekuier. Onthou net volgende keer om op die regte datums op te daag, want ons kan maar vreeslik besig raak. Hoop om julle weer te sien.

Groete
Emdi

Honne-Pondokkies
Johan M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig naby die see.

Die karavaan het alles wat nodig is. Dit het 'n pragtige uitsig op die see en is stapafstand vanaf die see geleë.

Jacqi K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqi K
Gesin met klein kinders

Fantastiese unieke ervaring.

Baie lekker eenhede in 'n unieke dorp. Die ligging verseker fantastiese uitsig oor die see.

Dawie R - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Ons het die kampplek baie geniet. See was ook naby.

Jacques H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H
Gesin met klein kinders

Rustig

Rustige wegbreek van alles.

Wilhelm P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A plus

Petro did an excellent job whilst we stayed there. Thanks Petro.

Stephen W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie basies maar heerlik gebly in Pondokkie nr 7. Sal weer gebruik maak van hulle.

Ons het daarvan gehou dat Pondokkie nr 7 meer privaat was en weg van die ander plekke op sy groot erf. Goeie kommunikasie met die eienaar vooraf en vriendelike ontvangs deur Audrey Lategan die adjunk-bestuurder

Maritza C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza C
Gesin met klein kinders

Sien die sterre.

Pragtige huisies. Alles en nog meer wat mens nodig het. Silwer skoon. En eienaars en personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Johan K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie afgeleë, maar absoluut die moeite werd.

Die grondpad daarheen is bietjie van 'n uitdaging met 'n gewone motor. Dit is 'n wonderlike vakansiebestemming en die verblyf en omgewing maak dit die moeite werd. Sal dit beslis weer doen. Die verblyf is uitstekend en personeel baie hulpvaardig.

Allison P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en gesellig.

Audrey is 'n juweel en het ons baie vriendelik ontvang en tuis gemaak. Emdi en Johan was so gaaf om ons uit die sand te red toe ons voertuig vasgeval het, dankie weereens daarvoor, ons lag nog lekker daaroor. Die verblyf was baie gerieflik en ons het elke oomblik daar geniet. As ons ooit weer in daardie omgewing is, sal ons definitief weer daar tuisgaan. Beveel Honde-Pondokkies sterk aan vir enige reisiger.

Shanette P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shanette P
Saam met vriende

Rustig, asemrowend mooi, lekker kuier. Baie dankie.

Baie dankie Emdi vir julle vriendelikheid en gasvryheid.

Sanette V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette V
Saam met vriende

Was heerlik met skoon en netjiese geriewe. Pragtig in die ongerepte Weskus.

Personeel vriendelik en behulpsaam. Eenheid mooi skoon en netjies. Ons het dit baie geniet.

Gerd K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerd K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We spent one night only and for a quick sleep-over it is quite acceptable. However for longer stays it has some important shortcomings.

Although the kitchen is rather large and well equipped, the bedroom is very, very small. No space for suitcases or anything else and no accessible plugs for charging of phones. Although a 3 bar heater was supplied the cord was very short and only one bar worked which was rather insufficient during a very very cold night. Due to the small size of the bedroom, the heater could not be deployed without leaving the door open, which defeats the object of heating the bedroom. The covered stoep with a view of the ocean somewhat compensated for the shortcomings. However one thing needs urgent attention, the mattresses were shambolic, it felt like one nearly fell through, much too soft or old, and the mattress was only covered by a fitted sheet which slipped off the mattresses countless times compelling us to sleep on the naked mattress.

Nelia H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nelia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang. Skoon en netjies.

Baie knap, maar tog gerieflik. Stort is gas, bietjie gesukkel om te reguleer. Het ons wasgoed vir goedkoop gewas. Ideaal vir korttermynverblyf.

Surelda H - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surelda H
Saam met vriende

Dit is 'n pragtige plek, maar niemand waarsku jou oor die pad daarheen nie. Drie bande later. Ek sou dit waardeer het as iemand gesê het dat jy net daar kan kom met 'n 4x4.

’n 4x4 is nodig om by die plek uit te kom. Wens iemand het vooraf gewaarsku.

Wilma S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag op pad vanaf Kamieskroon.

Die verblyf was perfek. Vriendelik ontvang en het niks kort gekom nie.

Jaco B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker Weskus-oornagplekkie.

Ons het in die grasdak-eenhede gebly. Tipies van klein kusdorpgeriewe. Goed vir die doel.

Adam W - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam W

Absolutely amazing!

Thank you so so much again! We had such an amazing time and you guys really made it special. I will be recommending you to anyone who asks. Food, service, rooms and just a feeling of home away from home was amazing! Oh and thanks again for my toastie in the morning. My wife asked if I managed to get breakfast because I slept so late and she was very happy after I told her I got one of the best toasties ever.

Paula P - Apr 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula P
Gesin met klein kinders

Peaceful adventures.

Cannot express how thankful we are at the caring of all the management team and employees.

Riana F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid is hemels.

Rustig en geen gejaag. Petro en Audrey het regtig uit hul pad gegaan om dit vir ons lekker te maak. Jy voel tuis by Honne-Pondokkies

Madeleine V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V
Gesin met tieners

Baie lekker en ontspannend.

Wonderlike en onspannende verblyf. Mense is vriendelik en ons view was asemrowend mooi. Als was perfek.

Fanie W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verrassend lekker.

Wat 'n heerlike ondervinding, als wat benodig was, was daar. Hout, ys, vriendelikheid en privaatheid, als beter as verwag.

Danie D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die wooneenheid is ruim en goed toegerus vir 4 persone. Smaakvol gemeubileer.

Die gerief wat Hondepondokkies bied het die reis waarheen die skommelende en skuttende, oneindigende grondpad jou neem, die moeite werd gemaak. Hondeklipbaai is 'n moet sien vir enige stadsjapie. Om die prag en eenvoud van die funksionele, kleine kusdorpie te ervaar en te aanskou herfokus jou menswees en die dinge wat mens vanselfsprekend aanvaar.

Henry G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige plek.

Regte plek as jy net wil gaan rus. Nie baie om te doen nie. Mense baie aangenaam. Kos by restaurant heerlik! Winkeltjies wat net die nodige aanhou.

Adele S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele S
Gesin met tieners

Rustig en 'n plek om weer jou siel te vind.

Petro en haar span was amazing! Niks was ooit te veel gevra nie. Ons was sentraal so kon oral stap wat nog meer ontspannend was. Ons voel uitgerus en altyd dankbaar vir 'n Hondeklipbaai-oorbly.

Pax V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pax V
Gesin met klein kinders

Tranquility.

If you are looking to unwind and a sense of camping in a log cabin with the comfort of DStv this is the place to visit.

Karin B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Gesin met tieners

Very nice.

Super spot to stay. Close to the beach.

Chanti W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanti W
Saam met vriende

Elke kilometer werd.

Die eienaar sowel as die staf is baie vriendelike en sal die ekstra myl loop om jou gelukkig te maak. Die eienaar het vir ons presies gewys waar die lekkerste plekkie is om te eet en wat daar alles te doen is. Sal in 'n hartklop weer teruggaan.

Pieter L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was gerieflik.

Die verblyf was gerieflik, alhoewel 'n klein bietjie opgradering welkom sal wees, soos 'n elektriese ketel en 'n tafel binne om te gebruik as die wind waai.

Honne-Pondokkies's terugvoer

Ons maak gebruik van gasketels omdat Hondeklipbaai baie kragonderbrekings het. Alle eenhede beskik oor tafels en stoele. Hoop julle het die snoek, ys, hout en pragtige see uitsig geniet.

Honne-Pondokkies
Deryn L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deryn L

Lovely accommodation with friendly and efficient staff.

Peaceful stay in very comfortable accommodation. Thank you to all for making our stay most enjoyable. The town of Hondeklipbaai is very remote but just what one needs to relax and unwind.

Marius V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike lekker still ontspannend.

Pragtig geleë, goed toegerus vir lekker ontspan.

Retha R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable home in Hondeklipbaai.

The Pondokkies was a happy home away from home, the accommodation is well furnished, maintained, clean and comfortable. The staff is professional, approachable and know the area very well. Thanks for a great stay!

Andre D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met vriende

Fantasties.

Baie netjies. Gerieflik voorsien van alles wat jy nodig het en baie vriendelike mense. Sal weer daar aandoen en dit definitief aanbeveel. Dankie vir alles.

Hannetjie B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Hannetjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pondokkie nr. 7 is baie klein en ongerieflik.

Ons het die pad na Hondeklipbaai baie sleg beleef a.g.v. lae profiel bande op ons voertuig. Het ook eers by verkeerde Honde-oord aangekom - nie geweet dis 2 aparte oorde nie. Ons is goed ontvang by Honde-Pondokkies, maar Pondokkie 7 was 'n teleurstelling.

Monika F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monika F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Special place. Unique and interesting.

See stars.

Liezel M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike eenhede.

Oulike eenhede met lekker privaatheid. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Het net 'n probleem met die stort in ons eenheid (nr. 3) gehad. Die stortdeure is redelik los en wou heeltyd uitval.

Jurgens S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens S

Rustigheid, netjies, alles in een verblyf.

Vriendelike en professionele diens. Ongelooflike uitsig vanaf die baie goed ingerigte eenhede! Hier kry mens rus vir jou siel. Baie dankie. Sal definitief weer kom kuier!

Piet K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet K
Saam met vriende

Silwerskoon en gerieflik met 'n pragtige uitsig.

Kwaliteit beddens met skoon linne en al die geriewe wat 'n reisiger benodig.

Heather K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Ons is baie hartlik ontvang. Eienares het spesiale moeite gedoen om te reël vir hout, firelighters en 'n heerlike, vars snoek - baie tevrede met diens.

Callie B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Callie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onaanvaarbaar .

Die plek was nog nie voltooi nie. Daar was wurms in die kombuis en slaapkamer. DStv was glad nie daar nie en ook die onderdakparkeerplek word nog gebou.

Honne-Pondokkies's terugvoer

Die eenheid is geheel en al voltooi en het u onderdak parkering gehad. Die eenheid word adverteer as 'n eenheid wat juis nie DStv het nie. Ons ontken ten sterkste dat daar beweerde wurms in die kombuis en slaapkamer was. Geen probleme is tydens u besoek by bestuur aangemeld nie.

Honne-Pondokkies
Erika V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Erika V
Saam met vriende

Foto op web is misleidend t.o.v. ligging.

Was teleurgesteld oor ligging van huisies ─ op die web lyk dit asof dit op die strand is, maar ongelukkig is die uitsig vanaf die pondokkies glad nie wat mens verwag nie. Klein stoepie en area om buite te kuier. Binne uitleg, effens beknop vir vier persone ─ genoodsaak om op die bed ook te sit.

Honne-Pondokkies's terugvoer

Ons maak op geen stadium enige aantuigings dat ons perseel op die strand is nie. Lees asb. die plasing noukeurig deur om teleurstelling te voorkom. Die Pondokkies het almal 'n see uitsig en word ook so geadverteer.

Honne-Pondokkies
Cecil D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecil D
Saam met vriende

Baie rustig, netjies, skoon en stil.

Ek sal weer gaan. Pondokkie een en twee baie gerieflik vir 2 gesinne.

Marlene B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B
Gesin met klein kinders

Wonderlik geleë en die kinders het die parkie en swembad geniet.

Dit is 'n baie mooi blyplek wat gerieflik en wonderlik geleë is. Rustig met 'n uitsig oor die see. My kinders het die swembad en parkie geniet. Die hout en ys wat jul te koop aanbied het ons gered. Ons het lekker gebly.

Dietmar D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dietmar D
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly.

Great ondervinding om so na aan die natuur te lewe. Eenheid was skoon en netjies, sal beslis weer daar bly.

Wessel B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wessel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en ontspanne.

Moes langer gebly het. Baie om te ontgin.

Raymond S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond S

Baie lekker, stil area en oor as genoeg vars lug.

Ons baie goed ontvang en verwelkom. Die Hondepondokies was 'n goeie ervaring gewees.

Mildred B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mildred B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie, netjiese verblyf.

Net jammer die eenhede is baie naby aan mekaar.

Dan H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan H
Gesin met klein kinders

Die beste plek om regtig goed te gaan rus.

Die 30 of so kilometer voor Hondeklipbaai is nie great nie, maar as jy eers daar kom dan maak die ry sin. Mens kan regtig goed uitrus en weer lus vir die lewe daar wegry. Honne-Pondokkies is beslis nie 5 ster verblyf nie, maar dit is die heel beste waarde vir geld wat ek nog gekry het. Dit is skoon, gerieflik en niemand pla jou nie. Ons was nou al 2 keer daar en sal vir seker weer teruggaan.

Celest P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celest P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en netjiese verblyf.

Ons het twee nagte in Hondeklipbaai gebly. Die Honne-pondokkie was gerieflik, netjies en het alles gehad wat nodig was. Ons is vriendelik ontvang, en het dadelik tuis gevoel.

Leon E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon E
Gesin met tieners

Lekker plek om af te skakel.

Huisie het alles wat nodig is, muskietnette, veral bo, kan help.

Ockie P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie P
Saam met vriende

Fantastiese verblyf vir Hondeklipbaai.

Baie oulike verblyf en baie eenvoudig met alles wat jy nodig het. Goeie ligging en goeie waarde vir geld.

Yolandi M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging en veilig.

Heerlik. Alles wat jy nodig het.

Ray S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray S
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Uitstekende oornagvervlyf, jy voel tuis en die personeel laat jou sommer gemaklik en tuis voel. Lieflike dorpie en daar is baie vir die kinders om te doen.

Gerrit J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit J
Gesin met tieners

Lekker by die see.

Baie lekker gekuier. Lekker naby aan die strand. Kort net 'n koelte plekkie vir daai weste middagson.

Pamela S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pamela S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Far from the crowds.

Longs walks, pleasant meals at two of restaurants and a place away from the crowds.

Jan V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf en pragtige uitsig, netjies en skoon. Vriendelike ontvangs eie aan die Weskus.

Alhoewel ons dit gebruik het vir oornag, is dit die ideale bestemming vir die vakansieganger. Sal weer van die verblyf wil gebruik maak in die toekoms verkieslik vir langer as een dag. Wat 'n ervaring vir die blommekykers.

Johan S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

80 km grondpad is verskriklik.

Binne die grensdrade van die Honne-Pondokkies was als baie goed en netjies, baie vriendelik ontvang, Petro het baie moeite gedoen.

Jaco M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Koue stort.

Gas-geyser het ongelukkig nie gewerk nie. Ons het dit te laat agtergekom en het nie tyd gehad om eienaar te laat weet, want moes in die pad val en het toe koud gestort.

Johannes R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Petro, die bestuurderes, het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Ons was baie tevrede met one verblyf.

Hannetjie B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hannetjie B

Lekker Weskus-atmosfeer.

Lekker atmosfeer. Wooneenheid het als in wat jy nodig het.

Jaco O - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, goed toegerus, vriendelike diens van Petro.

Nommer 1 was perfek vir ons met yskas, groot vrieskas en 'n braaikamer. Kan die see sien van die stoep af. Petro was gereeld daar en was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons gaan weer daar bly.

Pietie V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pietie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Plekkie is skoon en netjies en daar is alles wat mens nodig het.

Bertus C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus C
Saam met vriende

Baie gerieflik.

Wonderlike oornagblyplek, spyt ons kon nie langer bly nie.

Jan N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die wooneenheid is gerieflik maar basies.

Die wooneenheid is nie baie ruim nie en nie gerieflik nie. Ons moes die tafel uitdra om op die stoep te eet terwyl 'n ysige wind gewaai het. Die trap na bo is steil en nie geskik vir kinders of ouer persone nie.

Hannetjie C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en gerieflik met vriendelike diens.

Ons het die aand van 20 Augustus 2018 hier oorgeslaap. Die verblyf was baie netjies en gerieflik en indien jy hou van stilte kan ek dit aanbeveel.

June H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike akkommodasie.

Ons het 'n heerlike tyd gehad. Die gashere was verskriklik behulpsaam en vriendelik en die akkommodasie was baie goeie waarde vir geld en netjies. Sal beslis teruggaan!

Elanie K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessante ervaring.

Hondeklipbaai is 'n baie interessante plekkie. Oulike karakters wat 'n mens daar raakloop, anderster lewensverhale te vertel. Vir iemand van Noord-Wes is dit heerlik om die see te hoor. Ons het lekker daar fietsgery.

Maria M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria M
Saam met vriende

Na 'n lang pad was ons verblyf alles in plek.

Hondeklipbaai is nie die mooiste plek op aarde nie, maar die stilte en mooi see, sand, rotse, skulpe en plantegroei vang jou siel styfvas. Die lang pad tot daar was die moeite werd. Die verblyf is netjies en Emdi en Audri, haar regterhand, was baie vriendelik en behulpsaam.

Lizette H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette H

Baie netjiese en goed toegeruste verblyf.

Ons was baie goed ontvang en het selfs hulp gekry met die bespreking van 'n restaurant vir aandete. Die huisies is baie netjies en goed toegerus met gas, wat baie gehelp het tydens die kragonderbreking. Ek sal Honne-Pondokkies enige tyd aanbeveel en sal self ook graag weer daar wil oorbly.

Annette N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette N

Rustigheid soos op geen ander plek.

Verblyf was uitstekend en omgewing pragtig. Vir Augustus maande, pak maar warm klere in. Die eenheid is bietjie donker veral as ouer mense wil lees in die aande. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Vincent V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Wat meer her mens nodig! Skoon, netjies, uitstekende uitsig. Ideale plek om te kom ontspan.

Erika S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, rustig met pragtige uitsig oor die see.

Ons het in Pondokkie 2 gebly en was baie bly oor die lekker stoep. Lieflike speelarea vir as daar kinders is. Voel veilig daar. Lekker naby om strand toe te loop. Ons is baie hartlik ontvang en dadelik tuis laat voel. Lieflike 2 en suite-slaapkamers in Pondokkie 2.

Neels K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels K
Saam met vriende

Skoon en netjies, baie lekker gebly. Kliëntediens en gasvryheid, uitstekend.

Sien sterre.

Joretha R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joretha R

Alles was perfek!

Die pondokkie is goed toegerus met alles benodig, alles was baie netjies en skoon, vriendelike ontvangs, kan dit aanbeveel.

Gerhardus N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n belewenis.

Dit was nou regtig baie spesiaal. Ons het baie lekker gebly en die Pondokke sien ons beslis weer, maar die keer heelwat langer. Daar is regtig niks kort in die eenheid nie en ons het dit baie geniet. Baie dankie aan Petro wat die verblyf so aangenaam gemaak het, sy is regtig 'n spesiale mens.

Jan V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jan V

Swak.

Ons was in Honne-Pondokkie 2. Die toilet van die een kamer is oop en bloot in die hoek van die kamer met die water wat aanmekaar in die toiletpot inloop. Die stopkraan werk nie, so dit was 'n slapelose nag om die water in die waterbeperking-omgewing te hoor loop en jy kan niks daaromtrent doen nie.

Honne-Pondokkies's terugvoer

Ons is jammer om te hoor van die toilet wat u gepla het, maar u moes ons net gekontak het dan sou ons dadelik daaraan aandag gegee het. Ons hoop om u weer te sien.
Groete, Emdi Swamepoel.

Honne-Pondokkies
Daniel T - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel T
Gesin met klein kinders

Verras, maar op 'n goeie manier nie.

Behalwe dat die bestuur vinnig uitgekom het om die batterye te ruil van die gas-geyser, het dit nog steeds net 8 sekondes warm water gegee. Basiese geriewe is voorsien, maar die plek en die foto's is glad nie dieselfde nie. 'n Mens het die gevoel gekry dat dit redelik naby die strand is, maar was nie die geval gewees nie. Vir R800 kan mens seker nie meer verwag het nie.

Honne-Pondokkies's terugvoer

Ai dit is wat gebeur as gaste aan ons gas geysers peuter. Ons gee nooit voor dat ons op die strand is nie en moes u net die ligging funksie gedruk het. Ons is 200 na 300 meter van die see.

Vriendelike Groete,
Emdi Swanepoel

Honne-Pondokkies
Herbert S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herbert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan nie beter nie.

Vriendelik ontvang. So graag 'n elektriese ketel wou hê i.p.v. gasstoof.

Honne-Pondokkies's terugvoer

Ons maak gebruik van gasketels, aangesien daar kragonderbrekings in Hondeklipbaai van tyd tot tyd kan wees, en sal koffiemaak en kosmaak dan 'n probleem kan wees.

Ons glo julle verstaan.

Vriendelike groete
Emdi Swanepoel

Honne-Pondokkies
Annette C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier met son wat sak in die weste en dreuning van see in ons ore terwyl ons vuurtjie brand.

Ons het vroeg opgedaag en kon gaan afpak in ons huisie wat ons baie waardeer het. Stortgordyn het bietjie gepla. Selfoonopvangs was nie goed nie. Verder lekker gekuier dankie.

Ronel K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig, pragtig, uitsonderlik!

Honne-Pondokkies is 'n oulike, rustige plekkie met 'n pragtige uitsig en mooi sonsondergang. Sou graag nog 'n dag langer wou bly om net heeltemal stil te raak in die rustigheid van Hondeklipbaai.

Maryke S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke S

Baie lekker.

Baie gerieflike en gemaklike plek. Ons het dadelik tuis gevoel en heerlik gerus en gekuier. Mense is baie vriendelik en behulpsaam. Het die mooiste sonsondergange oor die see geniet op die stoep. Die braaikamer was ook baie gerieflik.

Anton B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Gesin met klein kinders

'n Wegbreek, weg van die stad se gejaag.

Ons het ons tydjie by Honne-Pondokkies terdeë geniet. Die huisies is goed toegerus, en baie netjies en skoon. Watertenks en gas geyser en gas stoof verseker dat jy steeds kan stort en kos maak, al is die dorp se krag en/of water af. (Iets wat nogal gereeld gebeur het in die twee weke wat ons daar was). Ek sal enige iemand aanbeveel wat in daardie rigting reis om gerus by Honne-pondokkies te oornag, jy sal nie spyt wees nie.

Stefanus F - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefanus F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies met alles wat ons nodig gehad het.

Ons het heerlik gebly en die diens was baie goed gewees.

Erna H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna H
Gesin met tieners

'n Rustige plekkie, net 'n jammerte vir die grondpad.

Ons verwelkoming deur Petro was besonders aangenaam, gesin het baie lekker gekuier en ons het in pondokkie 1 & 2 gebly, alles was netjies en skoon.

Leonie C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie C
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasies. Voedsel vir jou siel.

Ek sal Honne-Pondokkies aanbeveel. Petro is 'n ster, behulpsaam, vriendelik met 'n warm hart.

Hermelien L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermelien L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Baie skoon, baie netjies, baie veilig, baie vriendelik! Baie goeie waarde vir geld! Ek sal beslis weer en weer gaan! Baie dankie vir die gasvryheid.

Gerhard G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige ontspanning.

Skoon, netjies met al die geriewe wat benodig word. Ons het ons verblyf geniet. Ons was gelukkig dat al twee die restaurante in die dorp oop was tydens ons besoek en ons het lekker gekuier by die Rooi Spinnekop. Die nuwe teerpad deur Klipfontein maak 'n groot verskil in die afstand wat op die grondpad spandeer word.

Johannes P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam

Baie goed ontvang. Die eenheid is ruim en netjies. Het baie lekker gebly. Eenheid nommer 1 en 2 kan die braaikamer gebruik. Een aanbeveling - indien die wind waai, verander die braaikamer in 'n rookkammer. Indien ek weer in daardie rigting gaan, sal ek definitief weer daar bespreek.

Pieter H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik.

Skoon, goeie diens van dame met ontvangs.

Frans P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans P
Enkelreisiger

Beste verblyf in Hondeklipbaai.

Luukse eenheid met al die gerief om die tyd in Hondeklipbaai 'n gemaklike rustyd te maak. Maak die lang grondpad na Hondeklipbaai absoluut die moeite werd! Sal nie ander verblyf as Honne-Pondokkies in Hondeklipbaai oorweeg nie.

Marius H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius H
Saam met vriende

Baie goeie waarde vir geld. Netjiese huisies.

Petro het vir ons baie tuis laat voel en die huisies is baie netjies en skoon!

Pierre E - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonder lekker! Die Petro wat vir ons alles gewys het, is 'n juweel!

Absoluut heerlik! Die ete die aand by die Rooi Spinnekop was ook briljant!

Marise H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise H

Die fasiliteite en ligging was goed, en ontbyt voldoende, maar daar was onaangename reuk in die kamers.

Die fasiliteite was goed, met alles wat jy nodig het, maar ongelukkig was daar 'n onaangename reuk wat moontlik van die dreine gekom het.

Pierre D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great venue with all the basic necessities.

We enjoyed our stay and eating out at the delightful nearby establishments.

Cp M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cp M

Gerieflik en goedkoop.

Pondokkie 2 het ons en ons vriendin goed gepas. Lekker informeel en baie goeie waarde vir geld.

Jacobus B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs aanbeveel vir blyplek in Hondeklipbaai.

Uitstekende pondokkie met alle geriewe. Lekker gebraai en gekuier op Hondeklipbaai. Was baie vriendelik ontvang en die dame wat die opsigter is gaan die ekstra myl vir behulpsaamheid. Wonderlike tyd geniet.

Delvin W - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5